Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Alfreds

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Karien O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n baie lekker kuier by Prince Alfreds. Sal beslis weer bespreek. Ons het baie lekker gebly. Prince Alfreds was baie netjies en dis 'n gerieflike spasie. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-anne
Prince Alfreds
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste tevrede was. Julle is enigetyd welkom. Ons sal aanhou strewe om te verbeter.

Ruan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pleasant and friendly. The hostess was so friendly and accommodating. The place was clean and perfect for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-anne
Prince Alfreds
Thanks for your kind words. I'm so happy you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.

Sterna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal weer daar gaan oornag. Baie dankie. Dit was 'n heerlike plekkie om te oornag. Ongelukkig het ons nie besef ons moes beddegoed neem nie. Daar was slegs 'n paslaken oor die matras en komberse in die kas. Sal volgende keer onthou om dit te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-anne
Prince Alfreds
Ons verskaf wel beddegoed en handdoeke. So jammer vir enige ongerief.

Loes R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Geweldigste mense. Fantastiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-anne
Prince Alfreds
Dit was so lekker om jou hier te hê. Sien gou weer.

Ash L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Exactly what we required. We were informed of everything that was happening. The landlady was very accommodating in organizing transportation to and from venues. Everything was done smoothly. Easy check-in, easy checkout. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lekker en gemaklik. Ons was die aand na 'n troue naby Caledon, 'n baie koue aand in Caledon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-straat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA709e8217b2151ecf16d79e24dd2c661f2718acd02172e501bebbd6350aae3d678e260069a49962240319884addf118fc0d22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231000157714 19.42405721187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang