Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prior Grange Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas is al van 1854 in die familie en is 'n Merinoplaas.

Dié selfsorgkothuise is in die tuin en het elkeen 'n kombuis, sitkamer, eetarea en 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kothuis het oonde en stowe. Prior Grange het appelboorde en appels kan hier in seisoen gekoop word. Vars appelsap of appelsider is ook beskikbaar.

Geniet die swembad op warm dae, verken die voëls of besoek die Anglo-Boereoorlog-blokhuis op die plaas. Begeleide staptoere en Anglo-Boereoorlog-staproetes kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dimitra W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas atmosfeer met ongelooflike geriewe. Alles was puik! Bitter koue verdryf met gasverwarmer in sitarea, paneelverwarmer in slaaparea, elekt...
Sien meer
Sep 2024
Daleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer by Prior Grange oornag. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis was goed ingerig en skoon. Ons is welkom ontvang deur die eienaar en het die s...
Sien meer
Aug 2024
Phillip F
5.0
Absoluut briljant. Absoluut briljant. Wens ek kon 'n paar dae langer gebly het.
Aug 2024
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede, sagte bed, lekker kos. Ons bly altyd lekker by Prior Grange. Sheryl en Blackie ontvang jou altyd soos ou vriende. Die kamer is altyd sko...
Sien meer
Jul 2024
Lilian P
Saam met lewensmaat
5.0
As delightful as explained to us by family who had stayed at Prior Grange Guest Farm. Excellent - different, enjoyable, delicious food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Prior Grange Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9bada18e2e1325321a613383e60559d42b61fa5e6f3aee1b3509e95d7310ea4d9e43454da11c4733fa671be34ec7e1ea6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Prior Grange Farm Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.313318584507 25.690587531283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang