Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Private Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alta K
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie netjies! Baie lekker en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik! Voel soos die huis! Ons is ontmoet en so gasvry ontvang! Die plekkie is lieflik ingerig en ons het heerlik gebly! Ek kan dit aanbeveel veral vir kontrakteurs wat in die area werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Private Apartments
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Jc M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Well kept, great location, wonderful service. We always enjoy our stay at Private Apartments. It's 7km away from Menlyn Mall, the apartment is spotless and comfy. The landlord is extremely friendly, keeps us up to date with any issues and is prompt in handling any situation. I will always recommend booking with Private Apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Private Apartments
Good Morning JC thank you so much for your review and kind words, we highly appreciate it and look forward on welcoming you again soon! Kind regards

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jc M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Very clean, neat and everything needed for a quick stay. Very spacious, everything in working order, clean sheets, quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2023

Oorslaap, tydens 'n besoek aan familie. Dit was eerstens moeilik om antwoord te kry want niemand het die hekklokkie beantwoord nie, eers nadat ek gebel het. Ons kamer was nog nie gereed nie. Dit was netjies en skoon. 12 uur middernag was daar van die kamer langsaan 'n groot bohaai en lawaai. Ons het die volgende oggend uitgevind dis van die personeel wat so lawaai het. Daar was geen koffie of tee in ons kamer vir die volgende oggend nie. Op navraag het die persoon gesê sy het vergeet om dit in ons kamer te sit. Geen kragopwekker nie. Ek dink as mens 'n diens ordentlik wil lewer moet jy in SA bystandkrag hê. Sal dit nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris H
1 nag
5.0
Des 2022

Quiet little place. Had all I needed for my stay. The intercom button didn't work. I had to phone Private Apartments to enter. Not a big issue though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Private Apartments
Thank you Chris, definitely one thing that needs attention. Hope you will visit us again. Kind regards, Elaine

Jack M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

If you can say now, can I go there? Without any hesitation, I will go now. This was the best place I have gone to and very soon I will be there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Private Apartments
Wow Jack, thank you for your review. We always strive to do better. Always welcome to stay. Kind regards, Elaine

Marike K
1 nag
5.0
Jul 2022

Enkelpersoon wat vinnig slaapplek vir die aand nodig gehad het. Baie vriendelike diens. Netjies, skoon en baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letonia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Very relaxing. Quiet and peaceful neighborhood, friendly staff and a very neat and tidy accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwenhuyzenstraat 437, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODQ3YzAwLWZhZmEtNGIxOS1hNjBmLTNmY2JkYTg5N2Y0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 437 Nieuwenhuyzen Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.823723 28.25203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang