Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 604 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frank M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker kuier in Graaf-Reinet. Ons het baie lekker gebly. Die resort word aanbeveel. Die kamer is ruim, gemaklike beddens, klein kombuis met melk, water en koffie wat voorsien word. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Nov 2024

Herlaai na die langpad! Wonderlike oorslaapgeriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maylene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pleasantly surprised. My little one enjoyed the play area very much. Very convenient having a coffee shop on the premises. We travelled with a trailer and could park it right in front of our unit. Very clean and safe. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehlia S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Magnificent. The place was phenomenal with ample activities for kids yet peaceful enough for the adults. Profcon is located in a secure area, a great getaway from the hustle and pollution of daily city life. This was definitely worth our money; love this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie vriendelike en hulpvaardige diens in 'n gerieflike en skoon eenheid. Die verblyf was goed. Dit was gemaklik en dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons was vriendelik ontvang al was dit al laat. Baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orrmay G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag stop gewees. Baie goeie diens. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Word beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gewees. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwine E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese, veilige, rustige verblyf met als wat nodig is om dit gerieflik te maak. Wat 'n heerlike oornagverblyf. Sou langer wou bly! Elektriese kombers was 'n wenner teen die koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese! Fantastiese verblyf, vriendelike diens, veilige parkering, alles was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Kind vriendelik, maar sou plastiekware waardeer. Minder stress op ouers. Net bakkies, glasies ens. vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 674

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 604 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang