Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Luise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Perfect room layout, two toilets, two bathrooms in perfect combination. Very light. Absolutely friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, beautiful and peaceful. This was absolutely one of our best stays on the Garden Route. The host was kind and always available when needed. The views are sublime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful and quiet. What an amazing stay. Elize is the best host we have ever encountered. Having a good host makes the world of difference. The place is beautiful and the farm is big with great trails to walk. We have already started planning the next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Vriendelik, feeslik en als wat belowe is! Ons het heerlik gebly! Die plaas en cottage is pragtig! Gasvrou was ongelooflik verwelkomend! Daar was geen tekorte nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons gaan beslis weer terug. Uitstekende kuier! Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Alles was so, skoon en netjies. Daar is so baie om te doen op die plaas, die kinders het hulle gate uit geniet. Elise het uit haar pad gegaan om alles vir ons en ons seuntjie gemaklik te maak. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlikste, fantastiese blyplek. Prospect Farm Cottage is uit die hemel op aarde geblaas, die beste uitrus en ontspanningsplekkie, vriendlikste gasvrou sorg vir haar kliënte en laat ons soos familie voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherise F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Loved the hospitality, personal touch, beautiful and peaceful. Our stay was wonderful, Elize is a great host with the added personal touch. The cottage has everything one needs, with a view to die for. If you want to get away from the hustle and bustle, this is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidan F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. Clean, cosy and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Relaxed, met 'n baie mooi natuurskoon. Ons kon nie beter ontvang word nie, Elize laat mens dadelik tuis voel. Die omgewing is baie mooi, stil en rustig, en kinders het baie spasie om lekker te kan speel. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

As jy sielerus kort, is dit die plek vir jou! Ons 3 sussies het heerlik gebly. Die gasvrou is tops! Dit was rustig en prentjie mooi. Presies waarna ons gesoek het vir ons kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f792f5d197ca15f8975992334c59185d9e53fdce5df1642b28652f5a90b0f59c96df8e3560906d5d11539ea3780471a647e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang