Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Provençal La De Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwichrylaan 16, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Provençal La De Villa is in die Kaap tussen ongerepte fynbos in die gesogte Bishopscourt-woonbuurt geleë. Dit is 'n pragtige selfsorghuis wat ideaal is vir gaste wat blywende herinneringe saam met geliefdes wil skep.

Die ruim huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die huis het 2 badkamers wat elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het en 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die boonste verdieping het ook sekuriteitshortjies wat sentraal beheer word.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, espresso-koffiemasjien, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemsbokleer-rusbanke en 'n gaskaggel. Die TV-kamer het genoeg gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n tafeltennistafel, foosball-tafel, tafelhokkieblad en 'n arkademasjien met meer as 3000 speletjies.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, pizza-oond, groot Jacuzzi, soutwaterswembad en 'n groot tuin met 'n outomatiese besproeiingstelsel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 34

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Norwichrylaan 16, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwichrylaan 16, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6f61d4d260fae1f0abfe05cef1b7a24fa8ad23aa67542570cb957427670aa096b42515e09dbf9a916af1dd07d2739dd8dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 8) 16 Norwich Drive Bishopscourt 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.993259 18.4395932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang