Best stay. Value for money indeed.
I loved everything about this. Yes, it's an old building but it's giving. The Bible and eyewear next to the bed are a great touch. The breakfast was out of this world and the host was super friendly.
The reception was friendly and the breakfast was delicious.
The general maintenance and condition of the facility leaves a lot to be desired, it is full as from days gone by with a little French color but the flavor is gone. Our family room was clean and tidy; the double bed was slept through and the night's rest was disturbing; in the bathroom it was worn; the shower head was gone, only a single, thick jet from the pipe; the faucets were swapped and from different manufacturers; the shower curtain was gone; the sink faucet leaked so much that you were too afraid to open it. The towels were stained, but at least clean and smelled of fabric softener. The general condition of the premises reminds one of dilapidation, the wooden door(s) were weathered, the buildings in a poor condition and it seems as if no one has been there for a long time or if the money for the maintenance ran out over time; this while the reception was friendly, warm and generous.
Die ontvangs was vriendelik en die onbyt was lekker.
Die algeme instandhouding en toestand van die fasiliteit laat veel te wense oor, dit vol soos uit vervloë dae met 'n Franse kleurtjie maar die geur is weg. Ons gesinskamer was skoon en netjies; die dubbelbed was deurgeslaap en was die nagrus onrusbarend; in die badkamer was dit verslete; die stortkop was weg, net 'n enkel, dik straal uit die pyp; die krane was omgeruil en van verskillende vervaardigers; die stortgordyn was weg; die wasbak se mengerkraan het gelek soveel so dat mens te bang was om hom oop te maak. Die handdoeke was gevlek, maar darem skoon en het na versagmiddel geruik. Die algemene toestand van die perseel laat mens dink aan vervalle, die houtdeur(e) was verweer, die geboue in 'n swak toestand en dit wil voorkom of daar lanklaas iemand daar was en of die geld vir die instandhouding opgeraak het oor tyd; dit terwyl die ontvangs vriendelik, hartlik en gul was.
No showerhead, no matches for the candle, kettle hard to use (plug location) and then it stopped working.
No showerhead. No matches for the load shedding candle (I don't smoke). Kettle stopped working (no microwave to heat a meal). Right next to the road, with no fence, or bars on the windows. No in-room information about how optional meals would work.
Good day.
Again we apologize for any inconvenience. But your personnel were not the best group to have around. They couldn't read or follow the basic directions or Google Maps location. They were supposed to book in at 08:00 am on Friday. They started calling us every 10 minutes from 21:00 until 03:00 Saturday morning because they did not know where to go. Our manager and his wife spent the whole night calling, sending locations, and even went out of their way, out of business hours, and on their own personal resources to go get them. In the middle of the early morning hours in a dangerous part of town. Once they finally arrived with our manager and his wife on the premises, they were inconsiderate of other guests and blasted loud music even after they were asked nicely to turn the music down a bit. Not even to turn it of. The next morning Everyone ate the ENTIRE breakfast. They used the amenities until 14:00 on Saturday and then requested a full refund for the following reasons.
The swimming pool was dirty. 1. It was not dirty, the light grey color is a result of the bad weather mixed with the chlorine that was added the morning of.
A leaking fossette. The fossette is not leaking the owner himself did an inspection on all of the rooms before their arrival and after their departure. The water seen in the picture is water that was spilled on the sink itself, not leakage.
The rusty chairs by the swimming pool. These are only for the antique decor of the place and not for use. There are plastic chairs with covers available for use.
Lastly, you requested a full refund after all of the "inconvenience" you had to experience but you called us at 22:00 on Saturday evening to ask if you could come back. If it was such an inconvenience why would you want to come back.
Let us know if there is anything that we could have done better to accommodate you. I just think your comment is out of pocket as you personally were not present.
Thank you.
Goeie dag.
Weereens vra ons om verskoning vir enige ongerief. Maar jou personeel was nie die beste groep om te hê nie. Hulle kon nie die basiese aanwysings of Google Maps-ligging lees of volg nie. Hulle was veronderstel om Vrydag om 08:00 in te bespreek. Hulle het ons elke 10 minute van 21:00 tot 03:00 Saterdagoggend begin bel omdat hulle nie geweet het waarheen om te gaan nie. Ons bestuurder en sy vrou het die hele nag deurgebring om te bel, liggings te stuur, en het selfs uit hul pad gegaan, buite besigheidsure en op hul eie persoonlike hulpbronne om dit te gaan haal. In die middel van die vroeë oggendure in 'n gevaarlike deel van die dorp. Toe hulle uiteindelik saam met ons bestuurder en sy vrou op die perseel aangekom het, was hulle onbedagsaam teenoor ander gaste en het harde musiek geblaas selfs nadat hulle mooi gevra is om die musiek bietjie af te sit. Nie eers om dit af te skakel nie. Die volgende oggend het Almal die HELE ontbyt geëet. Hulle het die geriewe tot Saterdag 14:00 gebruik en toe om die volgende redes 'n volle terugbetaling aangevra.
Die swembad was vuil. 1. Dit was nie vuil nie, die liggrys kleur is 'n gevolg van die slegte weer gemeng met die chloor wat die oggend van bygevoeg is.
'n Lekkende fosset. Die fosset lek nie die eienaar het self 'n inspeksie op al die kamers gedoen voor hul aankoms en na hul vertrek. Die water wat op die foto gesien word, is water wat op die wasbak self gemors is, nie lekkasie nie.
Die geroeste stoele by die swembad. Hierdie is slegs vir die antieke dekor van die plek en nie vir gebruik nie. Daar is plastiekstoele met oortreksels beskikbaar vir gebruik.
Laastens het jy 'n volle terugbetaling aangevra ná al die "ongerief" wat jy moes ervaar, maar jy het ons Saterdagaand om 22:00 gebel om te vra of jy kan terugkom. As dit so 'n ongerief was, hoekom sou jy wil terugkom.
Laat weet ons as daar iets is wat ons beter kon doen om jou te akkommodeer. Ek dink net jou kommentaar is uit die sak aangesien jy persoonlik nie teenwoordig was nie.
Dankie.
This review has been automatically translated using Google.
Dian V
1 night stay ⋅ With friends
4.6
Mar 2022
Restful.
Uncle Kobis is very friendly and helpful, breakfast was delicious.
Rustig.
Oom Kobis is baie vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik,.
This review has been automatically translated using Google.
Terribly disappointing.
Terribly full of spiders and cobwebs. Mouse droppings in the wardrobes and bedside tables. Big fridge but no freezer - in a town that gets 35°C or more. Refrigerator does not make cold. Exterior lights not working. No DStv although it is mentioned in ad. All the crockery and eating utensils had to be washed first due to dust. No sign or arrow indicating direction of Reception. Photos on the website were probably taken 20 years ago when there was still surveillance and control. No carports but ad says there is secure parking. No water in sink, no bath - only a shower without a shower curtain. No gate or fence from main road to chalet, some of the other guests locked their car with a chain to a brick pillar because there are no fences or gates. 1 small loose braaier to be shared between 24 families. Owner's 4 dogs barking all night. Ad says self-catering but there is only a toaster and a microwave. You can't find the resort on Waze or Maps because its correct name is Provence Wedding Venue which means you have to drive and ask because of a wrong name on the website. Even if Provence offers me a free stay between 3 hours and 3 years I will turn it down. We celebrated my 55th and my son's 20th birthday and it was terribly disappointing - something that really should have been special.
Verskriklik teleurstellend.
Vreeslik vol spinnekoppe en spinnerakke. Muismis in die hangkaste en bedkassies. Groot yskas maar geen vrieshokkie - in 'n dorp wat 35°C of meer word. Yskas maak nie koud nie. Buiteligte werk nie. Geen DStv alhoewel dit in ad genoem word. Al die breekware en eetgery moes eers gewas word agv stof. Geen bord of pyl wat rigting van Ontvangs aandui nie. Foto's op webtuiste is seker 20 jaar gelede geneem toe daar nog toesig en beheer was. Geen afdakke vir motors maar ad sê daar is veilige parkering. Geen water in wasbak, geen bad - slegs 'n stort sonder 'n stortgordyn. Geen hek of heining van grootpad tot by chalet, van die ander gaste het hul motor met 'n ketting aan 'n baksteenpilaar gesluit want daar's geen heinings of hekke nie. 1 klein los braaiertjie wat gedeel moet word tussen 24 families. Eienaar se 4 honde blaf die heel nag. Ad sê self-catering maar daar is net 'n toaster en 'n mikrogolf. Jy kan nie die oord op Waze of Maps kry nie, want sy korrekte naam is Provence Wedding Venue wat beteken jy moet ry en vra agv 'n verkeerde naam op webtuiste. Al offer Provence my 'n gratis verblyf tussen 3 ure en 3 jaar sal ek dit van die hand wys. Ons het my 55ste en my seun se 20ste verjaardag gevier en dit was verskriklik teleurstellend gewees - iets wat eintlik spesiaal moes wees.
Nice location, but neglected.
Owner is very friendly and nice, but the apartment was not cleaned recently. There were cobwebs everywhere and old bugs that hadn't been cleaned. Bedding was thankfully clean.
Mooi ligging, maar afgeskeep.
Eienaar is baie vriendelik en gaaf, maar die wooneenheid was nie onlangs skoongemaak nie. Daar was spinnerakke orals en ou goggas wat nie skoongemaak was nie. Beddegoed was gelukkig skoon.
This review has been automatically translated using Google.
Address: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, North West
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8FXF5hhNzsziQTdFChUM63KFbunQlQKXoMYxs8KKp0Y3SyPvFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R700 per night, for 2 ppl
12513R501Plot 131 Kolonieplaas Boskop2531North West021 201 890112:00-16:0010:00-26.60990417532527.109463696184