Providence
Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fascadale-weg 938, Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R580R522 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Providence is 'n lieflike woonstel in die rustige omgewing van Ramsgate, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir paartjies of 'n groep vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank het. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Dié woonstel lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neill Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Fascadale-weg 938, Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Providence het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fascadale-weg 938, Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal