Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pudumo 102

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 204

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Pudumo 102
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martinette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette C

Good location, value for money.

Perfect location, within walking distance to school, shops, and even the beach. The flat was nice and clean, nothing else needed.

Claudette L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette L

Defnitief soos vakansie gevoel en kan nie oor iets kla nie.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel is baie netjies, veilig en baie sentraal geleë. Die kliëntediens was puik en ons het ten alle tye veilig gevoel. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Annelie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Netjies en goed geleë met alles wat jy nodig het.

Pudumo 102 is baie netjies en goed geleë. Ons was 3 volwassenes en was baie gemaklik in die woonstel. Ons het geen klagtes oor die woonstel nie. Die woonstel is op die grond verdieping en die enigste klagte wat ons wel het is dat die persone wat in die woonstel bo-kant ons was het die hele langnaweek geboor, gekap en goed rondgeskuif/gesleep oor die vloer. Dit was baie steurend, maar nadat ons die opsigter gekontak het, het dit beter gegaan.

Karen F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Gemaklik, goeie ligging, vriendelike imgewing.

Ons het dit baie geniet. Klein persoonlik extras het ons meer tuis en welkom laat voel. Geriewe was baie gemaklik, selfs vir my 91-jarige moeder. Baie dankie.

Ansie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Was uitstekend, sal beslis weer kom -.

Ons het regtig lekker gebly, ruim genoeg, alles was perfek, netjies, skoon en stil. Net een voorstel, 'n wasmasjien sal uitstekend wees. Sal beslis die plekkie weer huur. Baie dankie.

Annamarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

N plek om te chill na n besige dag.

Die atmosfeer is kalm en rustig. Die regte plek om te chill na n besige dag. Alles was uitstekend.

Stella K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella K

Netjies en rustig. Ideaal as jy wil afskakel.

Ons het so lekker gebly. Die plek is super netjies, sentraal en baie rustig. Alles gehad wat ons benodig het.

Toufeeq G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toufeeq G

Very neat and spacious.

Very neat, quiet and secure.

Anelia T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia T

Gerieflik, ruim, skoon.

As gesin van 4 het ons baie lekker gebly by Pudumo 102. Alles wat benodig was, was beskikbaar. Ruim, skoon woonstel.

Elize H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Soos altyd het ons Hartenbosch baie geniet en bo als was die verblyf 100% v.

Die woonstel was netjies skoon en het alles gehad. Dit was soos ons stap uit ons huis net in 'n ander huis. Alles was perfek. Die ligging was perfek, ons kon, as ons wou, stap na die see en die winkels.

Erika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Goeie ligging. Gerieflik, skoon en netjies.

Gerieflik, skoon en netjies.

Louisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa C

Lekker.

Dit was lekker, dankie.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Naomi W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

Enjoyable and spacious.

We enjoyed our few days spent in Hartenbos. The bedding smelled so nice, resulting in a good night's sleep. Very quiet and safe, and only a short walk to the beach. Staff were very friendly and accommodating. A bath mat would be wonderful, since we had to use our towels. This property is an absolute gem.

Sonja T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Baie geniet.

Baie netjies, uitstekende ligging, waarde vir geld, gerieflik, veilig.

Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Baie baie lekker. Netjies.

Ons het dit baie geniet daar. Naby aan alles. Dankie vir die lekker verblyf.

Madeleine K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Lekker naby als. Gerieflik en veilig met kinders.

Sal wel nog so paar items in kombuis plaas, bv. bakke met deksels as goed in yskas gesit word. Verder was plek baie mooi, skoon en gerieflik vir ons as gesin.

Sharozade A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharozade A

Dit was lekker om daar tuis te wees. Die naweek geniet en lekker gerus. Baie mooi uitsig. Dit is 'n entjie se loop na die strand en Waterpark. Die plekkie is mooi skoon en ruim. Baie dankie, sal beslis weer gebruik maak van Pudumo.

Maar net vir toekomstige gaste voorsorg maak vir lig vir load shedding, anders sit hulle in die donker. Dankie.

Lanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie S

Quiet area within walking distance of the beach. Spar and Pick n Pay have all we need. Enjoyed the stay. Will come again for sure.

We just enjoy Hartenbos. Feel at home. Everyone walks on the road, chatting with and greeting each other like one big family. Hartenbos has a special place in my heart.

Janel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel D

Ons het net iets gesoek wat eenvoudige jou siel net sal laat rus en dit was meer as genoeg!

Ons werk self met die industrie en het na 'n wegbreek gesoek en om ou vriende weer te sien.

Herkie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie K

Baie rustig.

Baie naby aan strand.

Lisa Marie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa Marie F

Lekker, rustig, skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon, als wat mens nodig het.

Laetitia W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Baie netjies en skoon. Ligging is perfek.

Ons was herinner daaraan om handdoeke en kombuis-afdroogdoeke te bring, maar nie om 'n rooster te bring nie, wat beteken het dat ons een moes gaan koop het. Ons het al vantevore hier gebly en daar was toe 'n rooster beskikbaar gewees. Openview-TV kan ook dalk in die toekoms beskikbaar wees, veral vir gaste wat vir kort periode kuier.

Ilana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana H

Fantasties.

Weereens baie dankie. Woonstel was skoon en netjies. Loopafstand van alles, rustige area ook. Lekker gesels met bure, ons kinders kon ook lekker met ander kinders speel.

Mariaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Was baie lekker.

Pudumo is 'n baie oulike plekkie, het als in wat nodig is. Dis wel net bietjie ver van alles af, kinders kan nie rondloop nie. Maar sal weer daar gaan bly.

Colette C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C

Salig!

Heerlike, ruim eenheid, dit wat jy sien op die foto's is wat jy kan verwag. Indien daar 'n probleem was, kon ek dit direk met die eienaar opneem en uitsorteer. Op verskeie resensies het ek gemerk dat persone noem oor die wasmasjien wat nie in die eenheid is nie, dus het ek die eienaar gevra vooraf. Daar is verskeie bekostigbare wasserye naby, dus beplan daarvolgens en doen jou huiswerk vooraf. Daar was egter 'n gebuigde sleutel, dus het iemand voorheen nie 'n sleutel uitgehaal en toe 'n skuifdeur probeer toemaak en dus skade veroorsaak. Ek het dit egter onmiddellik aangemeld en bevestiging ontvang dat die eienaar daarvan bewus is. Die ingangshek maak bietjie moeilik oop en nie almal is ewe sterk om 'n hek te trek nie, dus was dit net makliker om vanaf buitekant oop en toe te sluit. Ons sal beslis weer by Pudumo tuisgaan!

Anrich T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anrich T

Net baie lekker gebly. Sal definitief weer by Pudumo 102 bespreek.

Ons het baie lekker gebly.

Denmarie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denmarie M

Gemaklik en loopafstand van alles.

Het vir troue oorgebly.

Gerrie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie H

Eenheid skoon en netjies en beskik oor al die nodige. Moonlik kan dit oorweeg word om gaste al reeds op die webwerf te verwittig dat hulle hul eie handoeke en kombuis doeke moet voorsien.

Daar was baie lank gesoek na die woonstel. Google Maps neem jou na Oranje straat 6 en dit is privaat woonhuis! Verder, indien die elektrisiteits voorsiennning in Mosselbaai altyd so sleg is (nie net op die geskeduleerde beurtkrag tye nie, maar enige tyd. Moonlik kan vuurhoudjies en nog 'n ekstra herlaaibare flits voorsien word). Was nogal 'n frustrasie.

Jesika B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesika B

Ek sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Ek kon later inklok as wat die reëls toelaat. Die woonstel was netjies en skoon en het baie lekker geruik, daar was ekstra linne vir koue dae. Baie dankie.

Soemaryn M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soemaryn M

Rustige seekuier.

Die huisie was goed ingerig en gerieflik geleë, heerlike braai-area en baie pakplek. Goeie opsie vir gesinsvakansie. Kommunikasie kan beter wees - ons moes hulle bel om te bevestig hoe en waar om in te klok. Ons het ook eers gesukkel om die plek op te spoor, aangesien die adres op die sisteem verkeerd is. Ek sal voorstel dat die eienaar dalk die dag voor gaste inklok vir hulle 'n location/regte adres stuur en reëlings in verband met inklok. Apart hiervan is dit 'n oulike plek en sal ons dit vir seker aanbeveel.

Isabel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Fantasties!

Ons tydjie hier was heeltemal te kort. Pragtige skoon en netjiese woonstel. Genoeg eetgerei. Beddens slaap heerlik. Ligging is perfek naby see, winkels en restaurante. Sal dalk net 'n rooster by die braaiplek wou hê, 'n spieël in die hoofslaapkamer en dalk 'n badmatjie in die badkamer. Ons sal beslis weer hier oorbly en kan Pudumo 102 aanbeveel as jy in Hartenbos wil oorbly.

Avril G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Avril G

Ons was beïndruk met die netjiese, ruim woonstel. Ons gaan beslis weer.

Ons het reeds Pudumo 102 aanbeveel by vriende en familie, want dis regtig goeie waarde vir die prys. Naby baie ontspanningsgeriewe vir die familie.

Andries W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries W

100%.

Goed geleë. Baie skoon. Baie goed toegeruste verblyf.

Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Lekker gebly, netjies, sentraal.

Ons het heerlik gebly. Woonstel netjies met alles wat nodig is. Lekker stapafstand van see en winkelsentrum.

Andre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Aangename 3 dae.

Adres nie soos geadverteer nie. Moes self die plek 'n dag voor die tyd soek. Sal aanbeveel dat daar 'n mate van televisievermaak is (DSTV of Openview). Eienares moet net meer telefonies wees.

Maureen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen M

Aanvaarbaar.

Dit sou gehelp het as ons vooraf bewus was dat geen badhanddoeke voorsien word. Regte badkamermatjies sal ook 'n aanwins wees. Verder baie netjies en skoon.

Ciska M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ciska M

As ek 0 kon gee by sekere dele sou ek.

Ligging is goed. En dis al wat goed was. Die dame van die plek is ongelooflik ongeskik. Plek was so vuil gewees.

Pudumo 102 se terugvoer

Die woonstel was klinies skoon gewees.
Hannetjie

Pudumo 102
Hanli D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Gerieflik en rustig.

Ons het vir 'n tweede keer die jaar hier gebly en sal vir seker weer volgende jaar die plekkie bespreek.

Martinette C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette C

Perfekte plek.

Baie lekker gebly, dis sentraal geleë. 'n Mens kan see, winkels en stalletjies toe stap. Die perfekte plek vir kinders: groot gras buite vir balspeel.

Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Wonderlike blyplek

Die webtuiste en agent het wonderlike, vriendelike diens gelewer. Sal beslis weer hier gaan bly.

Leandre M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre M

Dit was 'n heerlike naweek. Dis net 'n jammerte dat mens moet 09:00 die oggend al uitgaan terwyl ander plekke 10:00 uitklok.

Al wat nie lekker was nie is die feit dat daar nie DStv was nie, ander plekke het darem die basic DStv-pakket.

Annelie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Aangename, rustige atmosfeer.

Ons het gedurende die skoolvakansie tuisgegaan by Pudumo 102. Dit was 'n rustige omgewing met alles wat nodig is. Verblyf was ruim en skoon. Hy is sentraal geleë en binne loopafstand na die strand en winkels.

Veruschka P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka P

Baie lekker.

Dit was baie lekker en ons almal het dit baie geniet!

Amelda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda M

Heerlik gebly.

Definitief waarde vir geld. Sentraal geleë. Veilig vir seuns om self te loop waar hulle wil wees.

Zaid S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid S

Fantastic place and very quiet.

Will recommend to all friends and fam. Everything you need is there. Very quiet and near the beach. Will come again.

Hanli D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Netjies en veilig.

NB! Explora DStv decoders moet 'n smartswitch of multiswitch saambring. Anders werk dit nie. Verder als netjies, goed ingerig.

Hiadee V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V

Great location, had an amazing time. Very comfortable and spacious.

Great to have off-street parking. Update photos and details as there is no longer a washing machine. Kitchen equipment could do with an update. Tin opener didn't work, not enough bowls, but we managed.

Sansie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie C

Lekker gebly. Sal weer daarvan gebruik maak.

Goed toegerus, skoon en netjies. Rusbanke begin net afgeleef lyk. Geen wasmasjien soos op foto's en beskrywing aangedui. Pas dit asb aan, want dit het tot ongerief gelei. Stoofplate en knoppe omgeruil. Pasop vir verkeerde plaat aansit.

Ignatius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius M

Rustig, skoon en goed geleë.

Was 'n lekker vinnige wegbreek die woonstel was skoon en netjies. Kommunikasie met gasvrou was goed. Let net op dat daar nie 'n wasmasjien is soos wat op die foto's aangedui word nie. Beveel die plek aan en sal verseker weer daar tuisgaan.

Barney K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barney K

Skoon en netjies. Gerieflik en goed geleë!

Ons het heerlik gerus en baie lekker gebly in Pudumo 102. Baie skoon en netjies en alles wat mens nodig het was beskikbaar. Die plek ruik sommer net lekker soos vakansie. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

Natasia N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasia N

Skoon en netjies maar baie raserig en gevoel jy bly op 'n bouperseel.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Ongelukkig is hulle besig om die twee eenhede reg bo die grondvloer-eenheid op te knap. Dit het baie geraas - teëls is ingesit en die persone het met 'n grinder reg by die agterdeur die teëls gesny. 'n Ander eenheid langs die eenheid is hulle besig om te bou/breek en daar is heeltyd gekap met 'n beitel of iets. Dit was baie steurend. Verder was die plekkie self goed - behalwe dat daar geen wasmasjien in die eenheid was soos gemeld op die inligting en die foto's nie. Dit was 'n groot probleem gewees. Daar is nie vooraf gesê daarvan nie en voel dit was misleidend gewees.

Chrycanthia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrycanthia A

Was baie heerlik om daar te kuier.

Net die cutlery was te klein om die pies in te bak.

Maritza G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza G

Baie lieflik gewees.

Die plek is baie mooi en alles is binne stapafstand van die mall, die strand. Alles baie lieflik gewees, dankie.

Worcester Shopfitters W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Worcester Shopfitters W

Sentraal en uitstekend.

Baie dankie vir 'n goeie verblyf.

Lynnette F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette F

Was heerlik en naby alles.

Die plekkie was mooi skoon en gerieflik vir my en my vriende, alles wat ons nodig gehad het was daar, ons het lekker daar gebly.

Veronica P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P

Heerlik.

Is naby hoofstrand, is loopafstand. Prys was baie billik. Het net 'n wasmasjien gekort.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Veronica K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica K

Die kuier was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Al ding wat my ontstel het is dat ons het vir die eienaar dankie gesê, maar sy het geen boodskappe teruggestuur nie. En ek voel dis swak kliëntediens. En die feit dat ons so vroeg moes uit is ook nie lekker gewees nie.

Samantha E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Samantha E

Lekker plekkie, maar geen wasmasjien in die woonstelletjie nie, en die skuifdeur kan nie sluit van buite af nie.

Daar is 'n verpligte stiltetyd van 22:30 is tot 07:00 waarvan ons geen kennis gehad het tot en met ons reeds ingeboek het nie. Die advertensie op die webtuiste het gesê die woonstel beskik oor 'n wasmasjien, maar geen wasmasjien was te vinde. Ons het dus 'n onvoorsiene uitgawe gehad wat wasgoed aanbetref. Daar is wel veilige ophangplek vir wasgoed. Die skuifdeur by die braaier kan ook nie van buite af sluit nie wat ongerieflik is, omdat jy eers als binne die woonstel moet gaan toesluit.

Zenodiun A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zenodiun A

Die dame wat ons ontvang het was onprofessioneel om van die balkon af te roep ons moet nie raas nie. Pudumo 102 is meer geskik vir ouer paartjies.

Kinders kon hulle self nie ten volle geniet nie. Moes heeltyd toesig oor hulle hou.

Laetitia W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Gasvryheid is tops asook waarde vir geld.

Hierdie is ons gunsteling Hartenbos tuiste. Plekkie is altyd netjies en skoon. Dis ook loopafstand na Hartenbos Seefront.

Shareen T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen T

Dit was fantasties.

Die woonstel self was netjies. Dit was ’n wonderlike ervaring. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel om daar te gaan kuier.

Laetitia W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Uitmuntend!

Woonstel is uiters gerieflik met binnebraai, veral in die winter. Die grondvloer-eenheid is ook geskik vir klein kindertjies om lekker op die gras te speel onder ouer toesig. Eienaar se gasvryheid was ook waardeer. Ons sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Lizelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Baie oulike en netjiese plek.

Ons het ons kuiertjie baie geniet. Sal beslis weer van hierdie verblyf in die toekoms gebruik maak. Dankie vir uitmuntende diens.

Curtley J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley J

Aangename kuier.

Lekker rustige omgewing in Hartenbos, sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Melanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Alles wat nodig is onder een dak. Sal weer hier bespreek.

Geen wasmasjien soos op foto's. Dit mag dalk belangrik wees vir 'n toekomstige gas.

Maria C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Lekker.

Lekker ruim. Baie skoon en netjies. Kon seefront toe stap so 600 meter.

Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Hoogs aanbeveel.

Gerieflike, netjiese woonstel. Binne gemaklike stapafstand na die Waterfront . Die eienaar was gasvry en het belang gestel om te hoor of alles in orde is. Ons het lekker gekuier.

Riaan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Lekker ruim, skoon woonstel in 'n stiller area in Hartenbos.

Ons het veral die braaistoep geniet op die koue aande.

Dietrich S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S

Ruim en rustig.

Pudomo 102 as woonstel is ruim, goed toegerus en 'n goeie plek vir tuisgaan. 'n Goed versorgte grasperk bied hardloopruimte vir die kleinspan. Dit is net te ver vir die kinders om te stap na Hartenbos se strandfront. Ook geen handoeke of haardroër.

Zaid S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid S

Heerlik rustig en veilig.

Ons het 'n baie lekker woonstel gehad met alles in. Fantastiese atmosfeer en stapafstand van see. Baie lekker gerus en vriendelike mense.

Deaunette G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deaunette G

Baie lekker

Gebraai, winkels besoek.

Petrus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Baie lekker plek.

Lekker plek, baie skoon en netjies naby die ATKV en strand, met 'n lekker binnebraai.

William P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P

Baie rusting en sentraal geleë.

Baie vreedsaam. Op uitklok was ek net ’n bietjie te vroeg geskakel aangaande my tyd.

Lehanie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie S

Vreeslik lekker.

Baie netjiese woonstel, nuut oorgedoen. Alles in wat mens nodig het, lekker binnebraai, sentraal en naby alles in Hartenbos. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Pudumo 102 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer

Pudumo 102
Magda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Heeltemal te kort, maar sal vir seker Pudumo 102 vir enigiemand voorstel. Netjies en alles wat jy nodig het.

Lieflike, rustige spasie en baie skoon! Geen handdoeke nie - bring saam!

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a66d8e1db2d40fc484725c742de291549bdf0c43a23e371c740119ef18b7ee8c14f3747292dbcf276fe703a75c853ac573f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 77 5 1 5 5 Oranje Avenue Unit 102, Pudumo 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.128503 22.111897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang