Pumba's B&B
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pumba's B&B is in die rustige dorpie Sannieshof in Noordwes geleë. Ons bied akkommodasie vir moeë reisigers of bloot as 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf bestaan uit 10 en suite-kamers waaronder 3 gesinskamers, 2 dubbelkamers, 5 enkelkamers.
Elke kamer beskik oor 'n private ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, en word omring deur die pragtige tuin waar gaste ontbyt kan geniet, of ontbyt kan ook in die ontbytkamer geniet word. Die dubbelkamers beskik elk oor 'n private stoep. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die perseel is omhein en beskik oor veilige parkering.
Aandete kan 'n dag vooraf gereël word. Ontbyt kan met aankoms bestel en betaal word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Gaste dink Pumba's B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Roosville Sannieshof Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinastraat 2, Sannieshof, 2760, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang