Pumbas Den
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pumbas Den bied gerieflike oornagverblyf in die Kranspoort Vakansiedorp wat halfpad tussen Middelburg Mpumalanga en Groblersdal geleë is. Hierdie warm bosveldatmosfeer is waar 'n verskeidenheid wilde diere daagliks besoek, soos koedoes, gaselle, njala, bosvarke, vlakvarke, vervet-apies, sebras en bosbabatjies.
Verblyf word in 2 identiese eenhede gebied. Albei oopplan-eenhede het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n gemeenskaplike boma met 'n kaggel met braaigeriewe en 'n groot gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Daar is 'n winkeltjie net buite die hek waar slegs noodsaaklike items gekoop kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Noleene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Pumbas Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kranspoort Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang