Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1, Dubbelbedkamer
- Room Only
- Kamer 2, Koningkamer
- Room Only
- Kamer 3, Kamer met 2 enkelbeddens en en suite-stort
- Room Only
- Kamer 4, Kamer met 2 enkelbeddens en en suite-stort
- Room Only
- Kamer 5: Deluxe-koningkamer met volle badkamer
- Room Only
Huisreëls
Bepalings en voorwaardes:
Let asb. daarop dat ontbyt nie by die tarief ingesluit is nie.
Master- en Visa-kredietkaarte word aanvaar.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie. Rook is verbode.
Gaste moet asb hul geskatte aankomstyd en selfoonnommer deurstuur met die bespreking.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Vroeg- of laatinklok-tye word toegelaat indien daar vooraf reëlings getref is. Ontvangs sluit 18:00.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lindsay Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang