Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Gecko Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Liana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Skoon en netjies. Pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer skep. Die kamers is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Purple Gecko
Purple Gecko Guest House
Good day Liana, Please come and visit again. Kind regards, Christal

Altus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie netjies en waarde vir geld. Was 'n baie lekker en aangename plek om te bly. Sal definitief weer daar oorbly wanneer ons in Lydenburg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Purple Gecko
Purple Gecko Guest House
Good day Altus, Thank you, we look forward to seeing you again. Kind regards, Christal

Madeleine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Sou lekker wees om nog 'n nag of 2 te spandeer. Baie lekker gebly. Skoon, netjies. Badkamer net bietjie donker. Beligting kan bietjie beter gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Uitstekend. Net dalk 'n microwave in die kamers insit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantastic. My stay was fantastic, chilled, calming, peaceful, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Purple Gecko
Purple Gecko Guest House
Hi Cassius, It was a pleasure to have you stay with us. Kind regards, Christal

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecil N
1 nag
4.6
Jun 2024

Fantastic. Baie lekker skoon en ontbyt was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arina M
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Aangename verblyf. Vriendelike ontvangs. Netjiese, ruim kamer en badgeriewe. Kwaliteit linne en beddegoed. Ek verkies 'n lugtige vertrek - oopmaak van vensters 'n risiko. Geen sifdraad om insekte uit te hou of diefwering voor vensters nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita O
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Netjies Dit was lekker, sal net graag wil hê hulle moet kyk na kussings. Almal slaap nie op dik, harde kussings nie, hulle kan dalk 2x hard en 2x sag op elke bed sit. Ek sal ook voorstel dat julle 'n opsie gee waar jy kan kies of jy ontbyt gaan wil inreken by jou verblyf of nie. Dis nie ingesluit by jou verblyf nie. Dit word geadverteer as 'n bed en ontbyt. Maar mens moet bespreek en ekstra betaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Purple Gecko
Purple Gecko Guest House
Good day Sarita, Thank you for the feedback. Regarding breakfast, when you book on LekkeSlaap, you would need to indicate to the travel agent that you want to book Bed and Breakfast, as they handle the booking. Alternatively, you are also welcome to book directly with us. Kind regards Christal

Bennie I
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2024

Uitstekend. Baie geniet, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8b68b44f0b56e2c75b59e3d05871d78a4c9731f3e8a3afdda4daf580af23cc7ae84eff290185ab09f3eeb31649b4c78f9d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 24 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.104076 30.474104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang