Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Purple House B&B and Self catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Audre P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5 ster oornag akkommodasie. Perfek vir oornag oppad Kaap toe. Ingerig en skoon. Kan ontbyt of aandete / beide kry op aanvraag, baie gerieflik as julle net oornag. Skoon en netjiese goed ingerigte kamers met aircon / waaiers. Beveel dit aan en sal self weer van Johan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie dankie, Audre!

Sanet B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustiger e. Ons gesin het baie lekker oorgebly. Johan is 'n goeie gasheer en het heerlike slaai en groente vir ons braai gemaak, asook 'n smaaklike omelet vir ontbyt die volgende oggend. Die beddens is baie gemaklik en ons het goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedolf R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Toegwyde gasvryheid. Heerlike plattelandse atmosfeer. Was 'n baie aangename oorslaapervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie dankie Rudolf!

Elizabeth H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlike stil omgewing. Baie lekker gebly. Lieflike bed en groot handdoeke! Bath sheets nie posseëls nie! En heerlike groot koffiebekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Dankie Lizette! Dit was 'n plesier om jou vir drie dae te kon huisves! Johann

Graham W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

When we arrived Johann made our welcome most enjoyable and served us great food! Most enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Thanks Graham! It was a great fun hosting you!

Margeret M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflike gastehuis vir 'n vinnige oornag. Ons het baie lekker gebly, 'n heerlike ruim kamer gehad. Ons het welkom gevoel, en ons gasheer het 'n heerlike aandete voorberei. Sy gasvryheid sal ons altyd bybly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie, baie dankie, Margaret!

Hannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Tuis soos by die huis. Alhoewel ons afwesige gaste was wat letterlik vir drie aande net daar oornag het, het ons baie tuis gevoel. Johan is 'n gawe gasheer wat hard werk om seker te maak die gaste is gemaklik. Dankie Johan vir drie heerlike nagte daar by jou. Mooi loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie, baie dankie Hannes!

Neil K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Ideal stop off. Johan was a great and friendly host who went out of his way to make us comfortable. A uniquely decorated guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie dankie.

'dries V
1 nag
4.8
Jun 2024

Lekker gemaklike kuier. Reeds voor die tyd het Johann kontak gemaak en verseker dat al my behoeftes voorsien word. Lekker gemaklike kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Dankie Dries

Louis M
1 nag
5.0
Nov 2023

Ideaal vir 'n oornag stop, netjies met alles wat nodig is. Groot, netjiese, skoon kamer, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Purple House B&B and Self catering
Baie dankie, Louis!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandstraat 323, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a7eca3df2577eb17fe37d38588ded0d6aa736d1ade655ff2690e6c7bb3bdcd51e2f9818838859ee165161fd61eab6bb4e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 323, Brand street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.217495494035 26.529675722122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789