Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 590 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspannend, veilig en gemaklik. Ons gereelde oorslaap in die rigting van Suidkus en ook Limpopo. Baie aangenaam en personeel het beslis die regte temperament vir die bedryf. Perseel en personeel is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent overnight spot we will visit again! Excellent overnight spot that offers a clean and fun experience with beautiful surroundings! Thank you for the warm welcome and care in keeping our pillow we forgot safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantagmagories. Wonderlik gekuier. Julle manlike kelner is fantasties met kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Positiewe ervaring. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Friendly service, good food. Friendly service, good food. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was die mooiste uitsig. Sommer net baie lekker en rustig. Ons het dit baie geniet. Baie rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie uniek en lekker plekkie om in te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Good day Anika. Thank you for your nice review. We are happy when you are happy. Kind regards Pyramids Motel Team

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelike en behulpsame personeel. Lekker en bekostigbare aandetes en ontbyt. Ons het baie lekker gebly by Pyramids Motel. Julle sien ons beslis weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Good day Elize. Thank you for your nice review. It will be our pleasure to accommodate you again! Kind regards, Pyramids Motel Team

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir prys wat betaal is. Dit was baie lekker en rustig om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peggy
Pyramids Motel
Good day Johan. Thank you for your nice review. We are happy when you are happy. Kind regards, Pyramids Motel Team

Christel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal hulle enige tyd aanbeveel! Mooi, netjies. Restaurant en kroeg op perseel is 'n bonus! Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peggy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 590

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N3 van Reenen Pass South, van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OTFhMDQzLWVmNTMtNGMxOS04MjMyLTcxMDVhM2FlM2RlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 590 5 1 5 N3 van Reenen Pass South van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.422980115596 29.423115239419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang