Q on Westford
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 14 Des 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
Prys sluit in
- Comfort Studio - Slaapplek vir 2
- Selfsorg
- Comfort Apartment - Slaapplek vir 4
- Selfsorg
- Classic Apartment - Slaapplek vir 6
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Elke eenheid het 'n aangewese rookarea op die stoep of balkon.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 tot 06:00.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die eienaar in kennis as hulle iets in die eenheid gebreek het.
Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar, en moet per kaart betaal word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westford-weg 25, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang