Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Elizabeth 4

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Queen Elizabeth 4 is 'n selfsorg-eenheid in Manaba Beach, Margate. Die area is langs Lucienstrand geleë wat met 'n Blouvlagstatus spog. Die eenheid is naby verskeie strande, Wild Coast Sun, Margate Country Club, Pure Venom Reptielpark, Skyline Natuurreservaat en South Coast Ocean Safaris.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en kombuistoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n TV (bring asseblief jou eie dekodeerder, kaart en kabels saam), 'n braai-area, plafonwaaiers en 'n toesluitbare motorhuis op die perseel in. Die eenheid het 'n alarmstelsel met 'n 24-uur gewapende reaksie. Maak asseblief alle vensters toe en skakel die alarm aan wanneer jy die eenheid verlaat.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, vlieërbranderry, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie lekker gebly en moeite werd.
Sep 2024
Ruan L
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige eenheid, veilig en netjies, meer as wat ons verwag het. Pragtige plek, veilig en netjies met 'n stunnige uitsig. Ons sal definitief weer hier...
Sien meer
Jun 2024
Robyn K
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place to stay with a spectacular view! Highly recommended. Would recommend this place! The view is spectacular! We saw dolphins ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hendrik K
Gesin met tieners
5.0
Volmaakte see-uitsig. Pragtige plek om vakansie te hou. Ek hoop om in die toekoms weer daar te kan bly.
Okt 2023
Melissa G
5.0
Hoogs aanbeveel! Dit was maklik om die plek te vind. Dit is loopafstand van die strand. Ons kon walvisse sien spring vanaf die stoep. Baie lekker kuie...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queen Elizabeth 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73f7cbc84dd5aec917f0a94ee4774a3581c7ee4b97032a6592251b05536fe6b0313d905dee82970d2cf269787c6375fb63e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang