Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quellerie 32

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quellerie 32 bied gerieflike oornagverblyf wat 'n deel van die eienaar se huis in Worcester naby die gholfbaan en Karoo-tuine beslaan.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe word met die eienaars gedeel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, gasplaat, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Quellerie 32
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quellerie 32 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea599932acfe244f0a67ab567e7cae6f3f7c021c3de95690911229a68d4b3d2a48e1f6ae2feb3210e06b5e3729f0e05713ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 32 Quellerie Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625980606077 19.456595543669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang