Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quest Bed and Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelik, skoon, gasvry. Baie gasvry, kamers is netjies en gerieflik, baie privaat. Ontbyt was heerlik. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely lovely. Thank you Sharon! My brother and I thoroughly enjoyed our stay at this lovely bed and breakfast. We will tell all our family and friends. We will definitely be back again. What a beautiful breakaway from a busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monicah L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Scenic comfort. My vacation stay at Quest Bed and Breakfast was delightful. The breathtaking view and excellent value for money made it a memorable experience. However, I would suggest introducing more variety in the breakfast menu, as having the same breakfast every day became a bit monotonous. The safety measures in place were reassuring, and the convenient proximity to the beach added to the overall appeal of the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Love the place, will come back again. My only concern was the cleaner cleaning the room, but the room or toilet didn't even smell clean. Don't know what cleaning products they use, but the room doesn't smell fresh and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

'n Besonder gasvry gasvrou. Quest bied 'n veilige parkeerplek vir jou kar, wat baie nodig is. Voorts is die eetkamer smaakvol ingerig met deftige meubels van donker hout. Het heerlik hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janey D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderfully, relaxing, peace of mind. Sharon and her husband were very friendly and helpful. The place was very clean and quiet, and breakfast was superb. I would recommend this place to anyone in need of a quiet break and peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yannick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies en veilig. Dit was baaie lekker. U kan dalk tamatie byvoeg by ontbyt. Dan ook dalk 'n onderdak-gang vanaf parkeerarea vir ingeval dit storm, maar net voorstelle. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was fantasies! Die ontbyt was heerlik en ons het dit geniet. Dit was lekker rustig en netjies. Baie dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Excellent. Great value for money, really recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Gasvrou was baie tegemoetkomend. Daar was op elke gebied aan ons versoek voldoen. Alles was werkend en ons was baie gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 51, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhOWY4MzE2LWM1NjItNGVlZC05ZGZhLWQzZjE1OWZhNjI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 51 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.73665 18.44202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang