Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raintree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Artwell A
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

I experienced excellent service in my stay. My stay at Raintree Guesthouse was fantastic. Good customer service, rooms were spotless, facility is well maintained, beds were comfortable, rooms are well equipped with all necessary amenities. The place is so beautiful and situated in a quiet area. Room service was good and they offer breakfast, even though I never experienced it because of my timetable. The management is so supportive, they respond anytime for any query.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
5.0
Nov 2023

Hoogs aan te beveel! Fantastiese plek en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Skoon, veilig, heerlike ontbyt en vriendelike mense. Raintree is definitief op my lysie. Puik gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
1 nag
5.0
Okt 2022

Pragtige plek. Rustige atmosfeer. Ek het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Personeel en almal op perseel is baie vriendelik. Heerlikste ontbyt. Alles word so mooi en smaaklik voorgesit. Kamers is baie ruim en het alles wat mens nodig het. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Raintree Guesthouse
Hi Yolandie Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete, Tersia.

Clarence R
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Puik. Baie lekker gebly, netjies, skoon, great ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Raintree Guesthouse
Hallo Clarence, Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien jou gou weer. Tersia

Janine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Baie naby aan OR Tambo! Beautiful plek! Dit wat op die foto's is, is presies wat jy kry. Die plek is pragtig, die kamers gerieflik en die tuine asemrowend. Vinelle het ons so vriendelik en behulpsaam ontvang, ons het baie welkom gevoel! Die gastehuis is 10 km van OR Tambo af en ons sal nooit weer by 'n ander plek bly voor 'n vlug nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leny L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Kinderparadys! Heerlik gebly in pragtige omgewing. Raintree Guesthouse was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Oornag verblyf. Vinelle het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik deur alles mooi te verduidelik. Die ontbyt was heerlik en weereens was Vinelle aan die stuur van sake gewees. Die gastehuis skep die gevoel van 'n natuurlike oop ruimte met tarentale en springbokke wat te siene is, reg in die middel van 'n beboude gebied. Dit maak Raintree uniek en besonders, veral as mens so bietjie weg wil kom van die stad se geraas. Ons sal beslis weer van Raintree Guesthouse gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag
5.0
Jul 2019

Heerlik. Pragtige plek, met die lekkerste kos en vriendelikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2019

Die plaaslewe, gekekkel van hoenders, gebulk van die beeste was 'n absolute fees. Hartlik ontvang, ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Raintree Guesthouse
Hi Maritza, Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer. Tersia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr31ateo9cB2kviuv8BphcqFt5aDqEYIOxpzTLvcYuYuPxVzAob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 70 Second Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.198236436887 28.24970126152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang