Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raintree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat tog nie te ver van die metropolitaanse stad is nie.

Verblyf word aangebied in 5 standaardkamers met 2 enkelbeddens, 2 dubbelkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n gesinskamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed.. Elke kamer het 'n platskerm-LCD-TV, kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep met braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek, gratis WiFi en wasgoeddienste. Kinders sal dol wees oor die plaasdiere wat hier woon.

Gaste wat tuisgaan by Raintree kan 'n stewige Engelse ontbyt geniet, wat bestaan uit jogurt, vrugte, ontbytgraan, melk, tee, koffie en 'n volledige warmontbyt met eiers, spek, tamatie ens. Middagetepakkies en aandete kan ook voorberei word mits dit vooraf gereël word.

Gaste wat in die selfsorgwoonstel bly het toegang tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en bly dus op 'n selfsorgbasis.

Die omliggende area is 'n woonbuurt, maar is na aan interessante plekke soos Kempton Park, Midrand en Sandton.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques H
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, vriendelike gasvrou, uitstekende ontbyt, sinvol geprys. Beslis een van die beste gastehuise wat ek nog in gegaan het. Ontbyt was uitst...
Sien meer
Feb 2025
Sandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, safe, close to OR Tambo. Comfortable and safe, easy to find.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Artwell A
Besigheidsreis
5.0
I experienced excellent service in my stay. My stay at Raintree Guesthouse was fantastic. Good customer service, rooms were spotless, f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Elize N
Saam met lewensmaat
4.8
Ons kan vir seker hierdie gastehuis aanbeveel. Baie mooi en rustig.
Nov 2024
Mariette W
4.8
"Pure plaas"-gevoel terwyl in die stad. Lafenis vir die siel. Pragtige detail. Ek het gesoek vir sakpas-verblyf naby die lughawe en het soveel meer ge...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Raintree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr31ateo9cB2kviuv8BphcqFt5aDqEYIOxpzTLvcYuYuPxVzAob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 70 Second Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.198236436887 28.24970126152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang