Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Melvin O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Veilig, rustig, skoon en pragtig. Raisin Rest is 'n pragtige, rustige plek wat ek weer sal gebruik. Was skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Raisin Rest is 'n pragtige, goed toegeruste bestemming. Raisin Rest is 'n pragtige plek. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal maklik 'n paar nagte kon vertoef. Die diens was uitstekend en ons het tot 'n geskenkie ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Definitely my new accommodation of choice. Raisin Rest is exactly as portrayed on the website. A true home from home. Dalene is a gracious and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Raisin Rest
Thank you Brenda

Ron D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely, private and well equipped cottage with fenced garden. Lovely cottage, well appointed and equipped with decent appliances and crockery/cutlery. Perfectly private with fenced garden for the dogs. Dalene was an attentive hostess and communicated well throughout. Highly recommended - will gladly stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vredevolle, rustige, ontspannende atmosfeer. Dit is 'n netjiese, toegeruste huisie. Die eienaar het vir seker gesorg vir die fyn detail en die rustige atmosfeer. Mens voel dadelik welkom daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Raisin Rest
Baie dankie! Julle moet weer kom kuier en sodra ek 'n geleentheid het, stuur ek vir julle nog rosyntjies.

Sakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap. Netjies en skoon. Gasvrou het lugreëling aangesit voordat ons arriveer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Net wat ons nodig gehad het. Kalm en rustig. Ons het lekker gekuier. Baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en pragtig. En die oulike geskenkie word ook opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-michael M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Extraordinary. Dis altyd heerlik hier. Ons bly altyd hier as ons hier verbykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
1 nag
5.0
Sep 2024

Best stay ever! 6 out of 5. Best stay ever! Exceeds expectation, hosts go the extra mile! Will definitely visit again. 6 out of 5!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Raisin Rest
Carla, thank you very much, and it is guests like you and compliments like yours that make the industry fun for me and also make me strive for better! P.S. I will keep your cell phone charger safe until you come again.

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Stunning plekkie waar mens dadelik tuis en gesellig voel. Mooiste tuin. Die lekkerste, skoonste en gerieflikste plekkie waarin ons in 'n baie lang tyd gebly het. Dit het gevoel soos huis. Alles was silwer skoon en netjies. Die dekor is stunning. Die beddens en beddegoed is van die beste gehalte en het heerlik geslaap. Selfs ons kattekind was rustig en tuis van die intrapslag af. Dalene is 'n stunning mens en gasvrou. Baie dankie vir die rosyntjies en jou pragtige plekkie. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Raisin Rest
Baie dankie, Lize, ...en dankie ook dat jy ons "updated" gehou het met julle terugrit! Julle is baie welkom om weer te kom kuier en ons wag julle! Vrede en seën vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang