Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind of volwassene. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV.

Verder het die kothuis 'n kuierarea met nog 'n etenstafel en 'n binnenshuise braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melvin O
Besigheidsreis
5.0
Veilig, rustig, skoon en pragtig. Raisin Rest is 'n pragtige, rustige plek wat ek weer sal gebruik. Was skoon en rustig.
Feb 2025
Cathy V
Saam met lewensmaat
5.0
Raisin Rest is 'n pragtige, goed toegeruste bestemming. Raisin Rest is 'n pragtige plek. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal maklik 'n paar nagte...
Sien meer
Feb 2025
Brenda S S
Besigheidsreis
5.0
Definitely my new accommodation of choice. Raisin Rest is exactly as portrayed on the website. A true home from home. Dalene is a graci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Ron D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, private and well equipped cottage with fenced garden. Lovely cottage, well appointed and equipped with decent appliances and cr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Isabel R
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevolle, rustige, ontspannende atmosfeer. Dit is 'n netjiese, toegeruste huisie. Die eienaar het vir seker gesorg vir die fyn detail en die rustige...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raisin Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang