Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Veral die gasvryheid van die eienaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal weer bespreek. Goeie verblyf, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norah
Raka Cottage
Dit was 'n plesier om Hannes en 'n gas te hê. Sal hom enige tyd terug verwelkom!

Nicole M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

An awesome stay! Beautiful garden, cosy cottage, friendly host that accommodated our special request. Absolutely fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Restful and safe. Very nice, the cottage is clean, everything we needed was there, very clean, safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld, uitstekende diens. Die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Heerlik privaat. Ons het sommer heerlik gebly. Sal vir seker weer daar 'n draai maak wanneer ons in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norah
Raka Cottage
Dit was 'n plesier om Sonja as gas te hê. Sal hul enige tyd terug verwelkom.

Stephani R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker om 'n gasvrou in die oë te kyk en nie 'n COVID-styl sluitkassie nie. Nora doen baie moeite om haar gaste tuis te laat voel. Al die ekstratjies word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norah
Raka Cottage
Gaste soos Stephani maak ons bedryf lekker. Uitstekende gas. Netjies, met goeie kommunikasie. Dit was 'n plesier om haar te huisves.

Gerrit En Gwen S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Uitstekende verblyf! Raka Cottage is hoogs aanbeveelbaar! Veilig, gemaklik met alles wat jy benodig. Pragtige gasvrou wat haar toespits daarop dat haar gaste gemaklik is. Elke dag se ekstra bederfies in die vorm van vars vrugte, jogurt, water, sap was regtig 'n verrassing. Baie keurig versierde plek in die bos! Heerlik stil met gaan kragonderbrekings nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urbanus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Waarde vir geld en die ligging is perfek. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norah
Raka Cottage
Dit was 'n plesier om julle by Raka Cottage te hê. Jul is enige tyd welkom hier!

Anthony N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Excellent. We didn't spend much time at the cottage as we were out sightseeing in the day. We would have liked to have spent a day in the beautiful garden relaxing. The cottage was equipped with everything that was required. The cottage was very clean and comfortable. The host and her husband were fantastic and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norah
Raka Cottage
Anthony, it was an absolute pleasure hosting you!

Frikkie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Quiet and relaxing. Stairs to the cottage a little bit difficult.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R960 R816
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXJbiSKMbCCXeLZEGUqYo2z916DUc43FDEjxBa8y6XtkoPmbaYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R816 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 3 Kort Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.490426942044 30.988257550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang