Ramsgate Palms 77
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ramsgate Palms 77 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë - 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Die drieslaapkamerwoonstel is op die grondvloer geleë en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik.
Die kombuis is ten volle toegerus vir gaste wat op soek is na 'n selfsorgwegbreek en beskik ook oor 'n TV en veselinternet, plafonwaaiers en gemaklike rusbanke. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, opwasgeriewe en direkte toegang na die strand.
Daar is 1 parkeerplek per eenheid.
Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan, skubaduik en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 93
Resensies 404
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 77 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang