Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Sea View Rustic Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 43, Ramsgate, 2188, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 000 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Ramsgate Sea View Rustic Getaway is in Ramsgate, 'n dorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal, geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei aparte badkamers het 'n stort.

Albei slaapkamers in die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Die huis het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Gaste kan ook 'n al fresco-etes op die balkon geniet, pool speel of in die swembad swem.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is 4,2 km vanaf The Waffle House, 31 km vanaf Wild Coast Sun en net 5 minute vanaf die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 7 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Oak-laan 43, Ramsgate, 2188, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 43, Ramsgate, 2188, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174a5529a7ae69455368d391ff8cd01f79f4172aa258749cca7b1a789bd4ef03769e5e9664d0095a71c0ff3f4897e1d54a35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 16 mense 43 Oak Lane Ramsgate 2188 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8642602 30.356522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang