Rand Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helgaardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johann S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Johann,
Dankie vir die ondersteuning en die vyfster-resensie. Ons help graag en laat gaste graag tuis voel.
Ons verwelkom julle graag weer, veilige reis, altyd!
Anita O - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het weereens heerlik oornag.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anita,
Ons is so dankbaar vir julle lojaliteit die afgelope jare! Jul herhaalde besoeke beteken die wêreld vir ons, en dit dien ook as 'n wonderlike bewys van ons gastehuis vir potensiële nuwe gaste. Ons waardeer opreg die vertroue wat julle in ons stel, en ons sien daarna uit om julle elke keer met ope arms terug te verwelkom.
Theresa H - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect for a one night stop over.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Theresa,
We were thrilled to see your 5-star review! It truly means a lot to us that we exceeded your expectations during your stay. We strive to provide the best possible experience for all our guests, and your feedback lets us know we're on the right track.
We sincerely hope to welcome you back again soon!
Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Daar is als wat jy nodig het vir gemaklike verblyf.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Jacques,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie! Ons waardeer opreg jou ondersteuning en die tyd om jou ervaring te deel. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons is verheug dat jy jou verblyf geniet het.
Ons is trots dat jy die verblyf baie skoon en uitstekende waarde vir geld gevind het. Ons streef daarna om uitsonderlike diens en 'n goeie ervaring vir al ons gaste te lewer, en jou terugvoer bevestig dat ons steeds op die regte pad is.
Ons verwelkom jou graag binnekort weer terug! Moet asb. nie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het of aanbevelings vir jou volgende besoek benodig nie.
Shandin W - Jan 2024
Algehele gradering
Clean and safe.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
It's great to hear you felt comfortable and secure during your stay, Shandin! We really appreciate your feedback. We prioritise good, clean hygiene and it's always rewarding to hear that our efforts are recognised. We gladly welcome you back!
David S - Jan 2024
Algehele gradering
Well equipped. Very peaceful.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi David,
Thank you so much for taking the time to leave such a great review! We're incredibly happy to hear you found our place well-equipped and peaceful, and that our service was "unbelievable". Safe travels, until we meet again!
Elana S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Carolina. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Elana
Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle ons gastehuis hoog aanskryf en aanbeveel! Dit is altyd vir ons 'n groot plesier om ons gaste se verwagtinge te oortref!
Ons verwelkom jul graag weer!
Lucia N - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Lucia
Thank you so much for taking the time to leave us such a wonderful review! We appreciate your feedback on our hospitality. We hope to welcome you back soon on your next travels to the area. Until then, happy travels!
Hannetjie S - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, stil en mooi omgewing.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Hannetjie
Ons verwelkom graag gaste van die stad om die rustige en veilige omgewing in die platteland te kom ervaar! Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie resensie, ons stel dit hoog op prys! Kom loer gerus weer in.
Edward J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustige plek.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Edward en gesin,
Baie dankie vir julle ondersteuning en puik resensie! Ons is bly dat julle die verblyf geniet het, asook die komplimentêre koffie. Ons verwelkom julle graag weer.
Tatenda D - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Tatenda,
Thank you for your excellent review! We're thrilled to hear that you felt welcomed and comfortable from day one to last. We're always striving to provide our guests with a memorable experience, and your feedback is invaluable.
We hope to see you back soon!
Jonathan D - Okt 2023
Algehele gradering
What a lovely place with beautiful hosts.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Jonathan,
Thank you for your support and for taking the time to review your experience with us. We are proud of our lovely location in Carolina and the surrounding area, as you noted.
We also take security very seriously. We have 24/7 CCTV security cameras, armed response, and the property is fenced in with remote access control. Every room is also secured with security bars or gates.
We are committed to providing our guests with a safe and enjoyable stay. We are open to suggestions.
Thank you again for your review, and we hope to see you again soon!
Gavin D - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n rustige omgewing.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Gavin
Baie dankie vir jul ondersteuning en insiggewende resensie. Ons streef daarna om ons gaste se behoeftes te bevredig tot die beste van ons vermoë. Ons is bly jul waardeer die rustige en veilige omgewing. Ons verwelkom jul graag weer.
Anita O - Okt 2023
Algehele gradering
Weereens 'n heerlike oornagplekkie.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anita
Baie dankie vir jul ondersteuning, dit is altyd lekker om gaste terug te verwelkom. Jul terugvoer is belangrik en ek neem kennis daarvan en sal ondersoek instel om dit te verbeter. Ons verwelkom jul graag weer.
Annatjie L - Aug 2023
Algehele gradering
Soos altyd perfek.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Annatjie
Baie dankie vir die vyfster resensie! Ons is verheug om te hoor dat julle 'n perfekte ervaring by ons gehad het. Julle aanbeveling beteken baie vir ons, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir 'n heerlike oornag by ons.
Nnana M - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Nnana.
Thank you for your fantastic 5-star review! We're thrilled that you found our self-catering accommodation in Carolina to be the best, with great value and excellent customer care. We appreciate your kind words and look forward to welcoming you back for a longer stay in the future.
Lizel B - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies. Krag gedurende load shedding. Baie dankie.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Lizel, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons 'n vreugde om te hoor dat julle ons vriendelike diens en baie netjiese akkommodasie by ons gastehuis ervaar het.
Ons verstaan die frustrasie van kragonderbrekings tydens beurtkrag, en ons is verheug om te hoor dat jul die kragvoorsiening gedurende sulke tye waardeer. Dit is belangrik vir ons om ons gaste se verblyf so gerieflik as moontlik te maak, selfs in uitdagende omstandighede.
Dankie vir jul waardeering van ons vriendelike diens en goeie sekuriteit. Jul positiewe terugvoer motiveer ons om voort te gaan met ons strewe na uitnemendheid.
Anita O - Mei 2023
Algehele gradering
Weereens baie lekker gewees.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie dat jul weer by Rand Self-catering Accommodation in Carolina tuisgegaan het en vir jou wonderlike resensie. Dit is 'n groot kompliment vir ons om te hoor dat jy weer 'n aangename ervaring gehad het en dat jul beplan om in die toekoms weer by ons tuis te gaan.
Ons sien uit daarna om ons lojale gaste en nuwe gaste te verwelkom.
Martie V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n bo verwagting ondervinding. Baie vriendelik en ons was baie gemaklik.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Martie, ons gaste se resensies gaan nie ongesiens verby nie! Dit was 'n absolute hoogtepunt vir ons om te hoor dat julle ervaring by ons bo jul verwagtinge was.
Jul ondersteuning word hoog op prys gestel, en dit motiveer ons om voortdurend te streef na uitnemendheid.
Ayanda L - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the great review and your support. We eagerly anticipate your return in the near future.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Maggie D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Maggie.
Baie dankie vir jul ondersteuning en dit is altyd 'n plesier om ons gaste te verwelkom en te help waar ons kan.
Ons vewelkom jul graag weer.
Peet S - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende, mooi, skoon verblyf.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Peet,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie! Ons is bly julle het 'n uitstekende ervaring by ons gehad. Ons gaste se ondersteuning word altyd waardeer. Sien jul weer binnekort!
Adrie D - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Adrie.
Baie dankie vir die positiewe ressensie en ondersteuning.
Ons verwelkom jou graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Maryke D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies. Ruim. Gerieflik. Lekker!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Maruke,
Baie dankie dat jy jou resensie met ons gedeel het. Dit is wonderlik om te hoor dat jul ervaring by ons so positief was. Ons is bly om te weet dat jul die netjiese, ruim kamer met die badkamer en oulike kombuis geniet het. Ons streef daarna om gerieflike en aangename verblyf vir ons gaste te verseker.
Dit is ook goed om te hoor dat jul veilig gevoel het by ons en dat ons vriendelike "host" 'n positiewe bydrae gelewer het. Dankie vir die opsomming van die geriewe wat jul geniet het om jul verblyf spesiaal te maak.
Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom en 'n nóg beter ervaring te bied in die toekoms.
Mpho M - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Mpho,
Thank you for your amazing review! We're thrilled to hear that you had a great experience during your stay at Rand Self-catering Accommodation. It's wonderful to know that you appreciated our great service and the cleanliness of your room. Our staff takes pride in ensuring that our guests have a comfortable and enjoyable stay.
Thank you for recommending our accommodation to others seeking peace of mind. It means a lot to us. We truly value your feedback and look forward to welcoming you and your wife back in the future. If there's anything else we can do to make your next stay even better, please don't hesitate to let us know.
Anita F - Okt 2022
Algehele gradering
Verwelkom deur vriendelike personeel.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie dat jy jou resensie met ons gedeel het. Ons is verheug om te hoor dat jy deur ons vriendelike personeel verwelkom is. Ons is veral dankbaar vir jou opmerking oor die ekstras en die moeite wat ons gedoen het om jou te help. Dit is ons doel om jou verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.
Dankie vir jou ondersteuning en die feit dat jy weer by ons sal oorslaap as jy in die omgewing is vir werk. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer te verwelkom en jou 'n net so aangename ervaring te bied.
Charles W - Sep 2022
Algehele gradering
Well located and very serene in a secure area.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Charles,
Thank you for sharing your review with us. We're delighted to hear that you found our guesthouse to be well located and serene in a secure area. We strive to provide a peaceful and secure environment for our guests to enjoy their stay.
Thank you once again for your positive feedback. It means a lot to us. We look forward to hosting you again in the future and providing you with another memorable stay.
Boluwaji A - Sep 2022
Algehele gradering
My stay was excellent. My room was very neat.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your excellent review! We are glad to hear that your room was neat and the environment was clean. We take great pride in maintaining a pleasant atmosphere with a beautiful garden. We appreciate your feedback and look forward to welcoming you back in the future.
Christelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Totale saligheid.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Christelle, baie dankie vir jou insiggewende resensie en ondersteuning. Ons is verheug om te hoor dat jul verwagtinge oortref is. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel en dat jul van die dekor en styl hou. Ons verwelkom jul graag weer.
Peter D - Jul 2022
Algehele gradering
It was comfortable and pleasant.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Peter, thank you for the support and for taking the time to review your stay with us. We look forward to welcoming you again in the future. Safe travels, always.
Whity S - Jul 2022
Algehele gradering
Vir 'n reisiger is 'n gerieflike slaapplek belangrik. Die bed was stewig maar baie hard.
Lees meerRand Self-catering Accommodation se terugvoer
Whity, ons neem kennis van jou voorstelle. Dis jammer ons het nie aan jou verwagtinge voldoen nie. Neem asseblief in ag dit is selfsorg akkommodasie, die gebottelde water, koffie, tee, suiker, Cremora en koekies is 'n bonus.
Lj H - Jun 2022
Algehele gradering
Uiters professioneel.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
LJ, baie dankie vir die wonderlike resensie en dat jul die tyd geneem het om jul terugvoer en ervaring te deel. Dit was 'n absolute plesier om jul as gaste te akkommodeer en ons is bly die kommunikasie was van waarde. Vriendelike gaste soos julle maak ons werk 'n plesier. Dankie vir die goeie wense. Alle voorspoed, tot ons weer ontmoet.
Annchen E - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Annchen, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dat jul die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Jul is baie welkom, ons sal dit weer met plesier doen.
Hannah M - Apr 2022
Algehele gradering
The owner was so friendly and checked on us.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Hannah, you are most welcome! Thank you for your positive comments. I am glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay and just around the corner. If you’re travelling to our area again soon, don’t hesitate to call us. Safe travels!
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Perfek.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anton.
Baie dankie vir die goeie opsomming van jul ervaring. Ons is verheug dat dit al julle verwagtinge oortref het.
Ons streef daarna om skoon, gerieflike en bekostigbare akkommodasie aan ons gaste te bied.
Ons verwelkom jul graag weer in die toekoms.
Aranka N - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely great.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Aranka, thank you for the support and the 5-star review.
Johan G - Des 2021
Algehele gradering
Bo-verwagting, puik vir die prys.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Johan. Baie dankie vir die positiewe resensie en dat julle beïndruk was met die omset.
Dankie dat julle die ervaring met ons gedeel het.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Rochelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly, warm, accommodating.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Rochelle,
Thanks for leaving us such a wonderful review.
We are thrilled that you loved your experience and our staff will definitely be happy to read what you wrote.
We put customer experience and satisfaction as our priority, and your review reaffirms the hard work we put in every day.
So thanks for your kind words and we look forward to seeing you again.
Johan J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, op die rand van die dorp.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Johan.
Baie dankie vir die akkurate en positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit, en dankie dat julle die ervaring met ons deel.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Dylan R - Okt 2021
Algehele gradering
Great
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dylan, thank you for the fantastic 5-star review.
It is much appreciated.
We do appreciate your continuous support, you are most welcome.
Pierre J - Aug 2021
Algehele gradering
The best in the west of Carolina!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste in die weste van Carolina!
My vrou en ek het vir 'n totaal van twee nagte by Rand Self-catering gebly op ons reis na en vanaf die Krugerwildtuin. Wat 'n pragtige en rustige plek. Daar was geen honde wat blaf of raserige bure nie, so ons het die mees wonderlikste en rustigste nag se rus gehad. Die kamer was silwerskoon en daar was veilige parkeerplek agter 'n oprolmotorhuisdeur op 'n omheinde perseel. Die kamer het alles wat nodig is vir selfsorg-oornagverblyf. Na 'n warm stort, wag 'n super gemaklike koninggrootte-bed wat warm gehou word deur 'n elektriese kombers op jou. Die komplimentêre ontbyt, peuselhappies, tee, koffie, bottelwater en sjokolades was 'n lekker verrassing. Ons sal definitief weer hier bly en kan, sonder twyfel, Rand Self-catering Accommodation aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Wow, Pierre
Thank you for a very detailed and on-point review.
We really appreciate you taking the time out to share your experience with us.
We count ourselves lucky for customers like you.
We look forward to accommodating you again in the future.
Safe travels, always.
Marietjie S - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, veilig, vriendelike diens.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Marietjie,
Baie dankie dat julle ons verblyf gekies het en dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Ons is bly om te hoor julle het die oornag-stop geniet in ons netjiese en veilige omgewing; soos jy dit uitgewys het.
Ons verwelkom julle graag weer.
Annatjie L - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Sal vir seker weer daar slaap.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Annatjie.
Baie dankie vir die 5-ster resensie en die waardering van die kragopwekker en goeie kwaliteit beddegoed.
Ons verwelkom julle graag weer op julle volgende avontuur.
Anita O - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het die plekkie baie geniet. Baie netjies en skoon.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Anita,
Dankie vir die resensie, dit word baie waardeer.
Ons streef daarna om skoon en gerieflike verblyf te verskaf.
Ons is bly julle kon ontspan en lekker uit rus.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Helen M - Apr 2021
Algehele gradering
Alles baie netjies, skoon. Personeel baie behulpsaam.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Helen,
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ‘n resensie te laat vir julle verblyf in kamer een.
Ons streef daarna om 'n vriendelike diens met skoon en gerieflike verblyf te verskaf.
Dineo K - Apr 2021
Algehele gradering
Quality time.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Dineo, thank you so much for the positive review.
We really appreciate you taking the time out to share your experience with us.
We look forward to accommodating you again in the future.
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Piere, baie dankie dat jy die tyd geneem het vir die resensie. Ons stel gaste se ervaring en tevredenheid as ons prioriteit. Ons verwelkom jul graag weer.
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ‘n resensie te laat vir jul verblyf in kamer 3. Ons is bly julle het baie lekker geslaap en ons neem kennis van jul kommentaar en steakmesse sal beslis aangeskaf word.
Susan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en 'n wonderlike nagrus geniet.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie dat jy die tyd geneem het om jul ervaring met ons te deel. Ons is bly ons kon jul akkommodeer, en dat die kragopwekker op bystand is vir beurtkrag. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms tegemoet te kom.
Eugene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Clifford, dankie vir die 5-sterre. Hoop ons sien jou binnekort weer.
Charles D - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Charles, dat jy die resensie met ons en die gemeenskap gedeel het, dit word hoog op prys gestel.
Lisa V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike vinnige oornag.
Anusha A - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean rooms.
Shona V - Des 2020
Algehele gradering
Venue supplied all we needed for our short overnight stay.
Daniel G - Okt 2020
Algehele gradering
Great stay
Pumla M - Mrt 2020
Algehele gradering
It was great, clean and comfortable. Friendly staff and accommodating.
Jan T - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Ashwill B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing en wonderlike woning.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word hoog op prys gestel. Ons verwelkom jou graag weer. Dankie vir die ondersteuning.
Shannon K - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek!
Leoni D - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons verwelkom jul graag weer.
Khalid C - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly welcome.
Michelle R - Des 2019
Algehele gradering
Nice accommodation and friendly staff.
Bongiwe M - Nov 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay and I wished it was longer.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the positive review. Noted with thanks.
Bernize F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi en gasvry.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die 5 ster resensie, dit word waardeer.
Albert G - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf goed, maar sy matrasse is gedaan en heeltemal te pap. Slaap baie sleg daarop, indien dit vervang is, sal ons weer daar oornag.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons het wel kennis geneem van jul kommentaar.
Ons gaste se terugvoer en gemak is vir ons belangrik.
Jammer vir die ongerief, die matrasse is vervang.
Hannelie D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, jul ondersteuning word waardeer.
Ronel K - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons gaste se terugvoer is vir ons belangrik. Baie dankie vir die 5 ster resensie.
Yolandi U - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en hulpvaardig.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer.
Cerelia J - Aug 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die resensie, jul kommentaar word waardeer.
Joey N - Jun 2019
Algehele gradering
Goed toegerus.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Jul positiewe resensie word baie waardeer. Dankie vir jul ondersteuning.
Vincent V - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en eenvoudig.
Nosimo S - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent service and good value for money.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the review, it's much appreciated.
Denise J - Apr 2019
Algehele gradering
Comfortable accommodation, wonderful shower and warm cosy duvets.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the insightful review.
Mornay B - Des 2018
Algehele gradering
Puik oornag of selfs langer akkommodasie.
Andries V - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon.
Wietz M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en skoon en die ontvangs was hartlik.
Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anna-marie O - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, waarde vir geld.
Isolde S - Okt 2018
Algehele gradering
Ek kan Rand Self-catering Accommodation beslis aanbeveel.
Katrina V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Joan S - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Richard K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Salomie D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige plekkie en waarde vir geld.
Marné B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike hulp.
Gregg V - Aug 2018
Algehele gradering
Neat, clean and great value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
As jy deur Carolina ry, beveel ek streng aan dat jy hier bly. Die eienaars is baie tegemoetkomend en vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
R D - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Theresa B - Mei 2018
Algehele gradering
Very clean and very friendly staff.
Ena B - Apr 2018
Algehele gradering
Very affordable with no complaints.
Anne M - Apr 2018
Algehele gradering
Neat and cheap for in-transit travellers staying for one night.
Celest L - Apr 2018
Algehele gradering
Kamer is skoon en netjies. Vriendelike diens ontvang van Helgaardt.
Jacques D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul F - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Anasphia U - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe resensie.
Rand Self-Catering
Liam En Susan K - Feb 2018
Algehele gradering
Ontvangs met ons aankoms beide kere was onverbeterlik. Werklik goeie diens.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en julle ondersteuning.
Rand Self-Catering
Nyiko V - Des 2017
Algehele gradering
Is a lovely place, wish to come back.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the feedback, it's much appreciated.
Rand Self-catering
Luneldi V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Ek het 5 dae se stilte en vrede gesoek en dit is presies wat ek gekry het. Sal beslis weer hulle besoek in die toekoms.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe resensie.
Dit word opreg waardeer.
Rand Self-catering
Lukasz G - Des 2017
Algehele gradering
Clean and simple room, done at a low cost but looks good.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the feedback, we took note of it and addressed it.
Rand Self-Catering
Bennedean V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en gemaklik.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en positiewe resensie.
Drikus W - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker, pragtige, knus plekkie.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer.
Hans G - Sep 2017
Algehele gradering
Absolute perfect, will recommend to any person. Value for money
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the positive review, it's highly appreciated.
Leandri J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was rus vir die siel voor 'n baie emosionele dag.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd en moeite om 'n resensie te plaas. Ons is dankbaar dat jy die rustige omgewing waardeer het.
Illona S - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent value for money.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the continuous support and positive feedback.
Albert S - Sep 2017
Algehele gradering
Ruim, netjies en veilig.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoering.
Kaira B - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike, gemaklike akkommodasie.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons gaste se terugvoer is belangrik om dit so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie vir die positiewe resensie.
Gloudina V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlik!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe resensie.
Esmiene F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en akkommoderend vir enige vereiste.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons gaste se resensies is vir ons belangrik.
Viv R - Jul 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the review, it's highly appreciated.
Sonja G - Jul 2017
Algehele gradering
Die kamers was baie gereiflik toegerus. Koffie, tee en beskuitjies asook vars water. Ons was baie tevrede.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word hoog op prys gestel.
Marius V - Jul 2017
Algehele gradering
Goed genoeg vir oorslaap op 'n lang reis.
Bea W - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons akkommodeer jul graag weer in die toekoms.
Zinhle N - Jun 2017
Algehele gradering
Rand Self-Catering was beautiful and cozy.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback, it's highly appreciated. We were glad that we could've provided a double bed to you as requested.
Luigi S - Mei 2017
Algehele gradering
Plek was mooi netjies, al die geriewe was daar.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word hoog op prys gestel.
Eunice N - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvryheid, behulpsaamheid, skoon en netjiese slaapplek, veilig.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons akkommodeer julle graag.
Carmen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Lieflike, skoon, moderne kamer met als in wat mens nodig het.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word hoog op prys gestel. Ons verwelkom julle graag weer.
Celumusa A - Mrt 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay, great place.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the positive feedback, it's much appreciated.
Jannie Venter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, beveel dit aan.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Gert K - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld!
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word hoog op prys gestel.
Louret V - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie rustg.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word hoog op prys gestel.
Andrew F - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Corli V - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige en ontspanne omgewing.
Rand Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word hoog op prys gestel.
Wium V - Jul 2016
Algehele gradering
Ek wou 'n nag daar slaap en dit was wat ek gesoek het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga