Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Randpark Ridge C and C Hotel Vibes

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Debora C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik en stil. Ons het heerlik gebly. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly en die tydjie daar terdee geniet. Sal beslis hulle aanbeveel. Was waarde vir ons geld en is geleë in 'n veilige buurt. Plekke is naby wat ons wou gehad het. 10 uit 10 vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel N
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Peaceful and quiet. Very nice. The best guest house I've visited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gerieflik en lekker geslaap. Dit was baie mooi en netjies. Ook het ons heerlik geslaap, met die wete dat ons veilig is. Wat vir my baie lekker was, is die wete dat ons veilig binne kompleks en ook binne 'n sekuriteitskompleks kon oorslaap sonder om oor veiligheid te bekommer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manogaren N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant stay. Needed a place for the weekend and booked and paid online. Communication with the agents was hassle-free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam. More, ek sien daar is nou 'n R300 aftrekking wat daarna gekom het. Kan julle vir my sê vir wat hierdie aftrekking was asb.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag
4.6
Mrt 2025

Veilig en rustig. Rustige omgewing en veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Convenient for a visit in the Randpark area. The room and ensuite are decorated well, the room was very hot with limited relief from the heat even with the fan on high. The WiFi was strong and fast. The kitchen section is very small with limited space for cleaning and cooking. The bed was comfortable and the TV is in a good position. A nice addition would be to allow a later check-out time as well as a list of points of interest or places to eat nearby. I didn't meet the host and it seemed quite disconnected when I checked in; however, check-out was easy and painless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa T
1 nag
5.0
Okt 2024

Sal definitief aanbeveel. Veilig gevoel. Love die klein paradys in die dorp. Pragtige, cosy, skoon, love die wit. Rustig, geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia Geldenhuys G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Peace and quiet and feeling safe. I had a very pleasant stay there, my hubby was in hospital for the week. It is very safe and clean. The staff are excellent. It is quiet so I could still attend meetings online. I will stay there again with peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 155

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 536
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3087ccfe8841c10d19fea8e841a3f68bdf0a2b714ee3e645c7a54d9ea68412c03c651e6ce6de0b0f3e8ee199de79b461908a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R536 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 2 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0985727 27.9474444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011