Raston Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R875R788 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, geleë.
Die gastehuis spog met 5 elegante kamers met en suite-badkamers, en 1 ten volle toegeruste selfsorg-eenheid.
Die gastehuis se houtvloere en Victoriaanse interieur bied 'n warm en knus gevoel en sal sorg dat gaste welkom voel.
Vanuit die eetkamer kyk jy oor die swembad wat omring is deur palmbome. Daar is ook 'n braaiplek buite en gaste sal heerlik om die vuur kan ontspan. Kom geniet 'n lekker drankie met sonsondergang, of sit bloot net en herlaai jou batterye.
Ons kamers is baie gemaklik en sal sorg dat gaste 'n goeie nagrus geniet en vars opstaan in die oggend.
Elke kamer het 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke en gemaklike sitplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Raston Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang