Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ratanang B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 14 resensies vir Ratanang B&B
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Clara V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara V

Dit was vreeslik lekker.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is fantasies en ek sal deffinitief weer daar gaan inloer indien ek weer daarheen reis. Dit is baie bekostigbaar vir als wat jy kry. Hulle beddens slaap ongelooflik lekker - beter as my eie bed.

Ratanang B&B se terugvoer

Hi Clara. Many thanks for the Rating. We will definitely attend to some issues mentioned. Was nice to accommodate you guys. Stay safe and God bless. Regards

Rodney

Ratanang B&B
Clara V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara V

Dit was baie lekker.

Die ander gaste daar is baie rustig, so daar is nie veel van 'n geraas nie. Die beddegoed en huisie was mooi skoon. Daar is 'n swembad vir lekker warm dae en 'n pool-tafel waar jy kan ontspan en dan kan jy ook braai indien jy wil. Dit was my tweede besoek by hulle en dit was aangenaam en gerieflik.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lindie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Kamer was bietjie klein en badkamer venster was stukkend.

Baie netjies verder. Diens was goed.

Amanda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda S

Glad nie aangenaam nie.

Met aankoms moes ons lank wag voordat ons gehelp was. Kamer was nie op standaard nie, baie klein. Parkering ver weg van slaapeenheid, dus bekommerd oor motor wat nie naby staan nie. Omgewing nie baie aangenaam nie. Binnekant van eenheid was "armoedig" gemeubileerd. Badkamer - toiletdeksel was weg, gordyne in baie swak toestand, handdoeke swak gehalte. Dubbelbedbasis is gebreek en bed onvas op voete.

Ntai R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntai R

Good.

The stay was well and everybody was happy!

Jane J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jane J

It was good. Convenient location for everything I wanted to do.

It was quiet and safe. Easy going in and out.

Neo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neo S

The bed was old and uncomfortable.

The owner of the place was not there. The lady who was there to look after the place was fighting with her partner in the middle of the night, with small children crying.

Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V

Not a nice stay.

Can only link one device to wifi.

Joost B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost B

Voldoen aan alle persoonlike verblyfvereistes.

Sien sterre.

Abram I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram I

Very enjoyable.

Ratanang is a very good place to be at.

Marvin A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin A

Veilig en bekostigbaar.

Klein en gerieflik met alle basiese benodighede. Geen probleme of klagtes om te rapporteer.

Ratanang B&B se terugvoer

Thank you for your rating much appreciated. Hope to see you soon.

Ratanang B&B
Kobin J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kobin J

Nie skoon en netjies!

Het gelyk of beddegoed gebruik was!

Elizabeth N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Friendly host.

Quiet and safe location, rooms very clean, property clean and secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gasheer.

Stil, veilige ligging, kamers is baie skoon. Die perseel is skoon en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ratanang B&B se terugvoer

Thank you for your feedback, much appreciated. Hope to see you soon.

Ratanang B&B
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 D F Malan Laan, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDAwZjg0LTg1NmQtNDZjNS04ZDMxLWI1YTI4Mzg5MTlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 1191 D F Malan Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.849904087707 25.64128346817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang