Raw Karoo Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Raw Karoo Guest House bied stylvolle en gerieflike verblyf in die hartjie van die Klein-Karoo net 300 m van die bekende Roete 62 af. Oudtshoorn staan bekend as die Volstruishoofstad van die Wêreld.
Die verblyf word in 8 slaapkamers met en suite-badkamers, stoepe en privaat ingange aangebied. Verder is daar lugversorging, satelliet-TV en gratis WiFi in die kamers. Gaste kan 'n skemerkelkie op die privaat stoep geniet terwyl hulle die voëltjies dophou wat die tuin besoek. Daar is 'n silwerskoon swembad met 'n houtdekstoele in die lowerryke tuin waar gaste op Oudtshoorn se warm dae kan afkoel. Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar.
Raw Karoo Guest House is stapafstand van die middedorp en restaurante af. Oudtshoorn word omring deur bergreekse en is geseën met 'n ryk verskeidenheid voël- en plantsoorte. Die Klein-Karoo is 'n absolute paradys as gaste hou van die buitelug.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gisela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Raw Karoo Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jan van Riebeeckstraat 207, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang