Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rawsonville Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Alan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rate our stay great. We stayed in the Rose Cottage. It was a really enjoyable stay. Fully equipped and more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidam-john Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie goed! Dit was baie lieflik. Die plek is mooi en skoon. Puik diens, sal met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Net waarna ons gesoek het: rustig, pragtig, veilig en die diens baie professioneel. Rustige atmosfeer in die huis en pragtige tuin. Baie vriendelike gasvrou en mens kan sien Lisa geniet wat sy doen. Sal enige tyd aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ek sal dit aanbeveel en weer gebruik. Ons wou 'n skoon, rustige, veilige oorslaap hê en dis presies wat ons gekry het. Pragtige ruim kamer. Heerlike ontbyt in Worcester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rua M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Well done! Thanks for a lovely overnight stay! Your house ticks all the boxes, and your kindness and service are much appreciated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Daar word baie aandag aan detail gegee. Baie gerieflike en aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Tuis gevoel. Ons het daar oornag en die omgewing verken. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige parkering. Vriendelike gasvrou, Lisa, het ons verwelkom en gewys waar alles is. Sy het ook 'n plek vir aandete aanbeveel - Die Stalle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gemaklike luukse kamer met ruim gemeenskaplike leefarea. Veilige parkering. Baie lekker kamer met netjiese badkamer met stort en heerlike bad. Genoeg koffie / tee om in jou kamer of in die gemeenskaplike leefarea te geniet. Gemeenskaplike ys- en vrieskas en binne parkeerplek binne die gastehuisarea. Keuse van ontbyt ingesluit as mens betyds bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
1 nag
5.0
Apr 2024

Welcoming. The owner had made contact some weeks before my arrival and was able to provide me with information on possible restaurants and places to visit in the Worcester and Rawsonville area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460f14530940b2eeb19903badab81f71c50ce82c2c049273b85ca8ec3a344590df4d6f4793f7808fdd3ca41fbe08759541cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang