Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Sea Bed & Breakfast

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons kuier was uiters spesiaal danksy Montagu se vriendelike mense! 'n Absolute moet oornag/kuier akkommodasie. Netheid, ligging, kommunikasie, natuurskoon en waarde vir geld - eersteklas. Ons was hartlik en innemend verwelkom deur wonderlike eienaars. Hul gasvryheid ken geen perke nie. Ons was daagliks bederf met die heerlikste varsgemaakte ontbyt en vele meer. Dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvryheid was uitstekend. Vir 'n wegbreuk naweek wat ons gedoen het, is dit 'n uitstekende plek ligging. Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Very friendly and accommodating. The host is very friendly and accommodating. The whole process was made easy and stress free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a very relaxing and perfect stay in Montagu. Ivan and Esme were the perfect hosts. They made us feel like family and always made sure that we were comfortable. The unit was extremely clean and great value for money. Although they do not serve breakfast, we were pleasantly surprised with the breakfast vouchers that they supplied to be utilised at a restaurant in town. Very innovative indeed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon rustige verblyf. Gasvrye en omgee eienaars. Ontbyt geskenkbewyse 'n bonus. Ons het heerlik gebly. Dankie Ivan en Esme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderlike belewenis in pragtige Montagu. Netjiese verblyf met uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Veilige parkering op terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Red Sea Bed & Breakfast is tops. Die akkommodasie was kwaliteit en besonders. Ons het besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Red Sea Bed & Breakfast
Thank you, Devon, for the review. You're welcome.

Dwaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike, rustige en lieflike atmosfeer. Die B&B is in 'n rustige veilige omgewing. Ons was van dag een af vriendelik verwelkom en so behandel vir die res van ons verblyf. Alle noodsaaklike geriewe was beskikbaar in ons eenheid, wat ons vakansie bietjie minder stresvol gemaak het. Vouchers was iets nuut. Kon elke oggend 'n heerlike ontbyt eet by Die Boord. Ons beveel hierdie plek aan vir enigeen wat bietjie weg wil breek van die besige lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Red Sea Bed & Breakfast
Beste Dwaine, dit was 'n plesier om so 'n vriendelike en gawe persoon te huisves. As 'n professionele persoon het jy die ruskans verdien na 'n harde jaar se werk. Jy is meer as welkom om weer te kom en ons sien daarna uit om jou 'n tweede keer te verwelkom. Vriendelike Montagu groete.

Chevaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Comfortable and convenient. Very comfortable stay with accommodating hosts. Nice touch giving vouchers for breakfast at Die Boord, which was unexpected and a nice touch. Great lock up and go for rock climbers like us who spend most of the day outside. Perfect location right in town close to the Spar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Red Sea Bed & Breakfast
Dear Chevaan and partner, thank you for the good and positive comments. We're glad we could add value to your rock climbing expedition. We hope to see you and other rock climbers soon. Greetings, Ivan and Esme.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e5a02e3f3e5aaded215c084f0315fa9de91e22525d22024283e64b4fed88c12fc74f2a656449eb5137cfd1d4b37ed86d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793823359874 20.126635188955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang