Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reis n Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Reis n Rus
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

'n Reisigers-oase.

Die 3de keer wat ek hierdie jaar by Reis n Rus oorgeslaap het, en ek het weer heerlik gebly. Die eienaar laat mens altyd baie welkom voel en die gastehuis het alles wat ek nodig gehad het. Dankie weereens oom Johan!

Andre T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

'n Oase tussen Gauteng en Natal.

Het een nag oorgeslaap by Reis n Rus, oppad van Gauteng na Natalse kus. Ek is baie welkom laat voel deur die eienaar en het heerlik gebly, dit was my 2de besoek hierdie jaar by Reis n Rus, en ek kan dit definitief aanbeveel. Die uitsig oor die berg is besonders. Dankie oom Johan!

Tanya V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Die naam sê dit alles. Reis en rus.

Ons het lekker gebly, met vriendelike diens. Geen ongerief gehad nie.

Antoinette T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T

Enjoyable.

Very welcoming host, accommodation was perfect for what we needed.

Andre T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Baie mooi gastehuis en aangename gasheer.

Heerlik gebly by Reis n Rus. Ek het een nag oorgeslaap op pad na Pietermaritzburg om aan die Midmar Myl deel te neem, en Harrismith was ideaal geleë tussen Vanderbijlpark en Midmar. As enkelreisiger het Reis n Rus heeltemal aan my vereistes voldoen. Die woning is goed omhein en die waghonde op hulle pos. Kan regtig hierdie gastehuis aanbeveel. Dankie oom Johan.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Tom W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom W

Waarde vir geld, goeie gasvryheid, en die eienaar het gesorg vir water en krag ten spyte van water tekorte en beurtkrag.

Beslis waarde vir geld, kamer goed toegerus. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel.

Francois T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois T

Baie rustig.

Dit is voldoende aan die doel om oor te slaap vir 'n nag, as u belangstel in oudhede is dit die plek vir jou. Gerieflike stort en badkamer.

Giovanni D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Giovanni D

Room for improvement.

No TV, no heater and no electric blanket, it was cold.

Jaco J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Absoluut puik.

Hulle het uit hul pad gegaan vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek. Spesiaal vir ons 'n braaier met vuurmaakhout en tafel kom opsit reg voor ons kamer. Was vroegtydig laat weet oor load shedding en sou generator start as ons dit wou gehad het. Kamer was spotless skoon en dit was baie netjies. Baie dankie Mel.

Reis n Rus se terugvoer

Jaco,
Dit was lekker om julle en jul poplap hier by ons te huisves. Altyd lekker om gaste hier te hê wat ry as nuwe vriende.
Hoop om jul gou weer te sien.

Reis n Rus
Sonja Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Y

Wow!

Manlief het daar oorgeslaap op pad terug Kleinmond toe. Hy het in "loadshedding" daar aangekom. Hy is met liefde en gasvryheid ontvang, Mel het vir hom warm water gereël, koffie en koekies en toe boonop vir hom 'n ligte aandete gemaak (in haar woorde "ons doen dit vir die liefde"!) Sy het selfs vir hom padkos ingesit. Mel, baie dankie vir jou omgee en jou vriendelikheid, dankie klink min maar ons waardeer dit.

Lynda R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda R

Excellent position. Hospitality was incredible. Thanks Mel for everything you did to make our stay so enjoyable.

Really very impressed with the service received. Highly recommend anyone who is passing through and needs accommodation.

Roslyn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn C

One night only on the way to the Drakensberg. Six people in the party in 3 rooms.

Mel was extremely hospitable from the moment we arrived until the minute we left. She set out a dinner table, and made a fire and made sure we had enough parking for all the vehicles and caravans etc. A really good stay.

Reis n Rus se terugvoer

Thank you so much for the positive review, it was a pleasure to host such a fun and vibrant group of guests. Hope to see your party soon

Reis n Rus
Christo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo L

Vriendelike ontvangs.

Het my gehelp om al die eetplekke te kry.

Albert V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Uitstekend

Baie lekker gerus halfpad deur ons reis. Baie mooi kamer, goed toegerus vir oornag, baie vriendelike en behulpsame gasheer. Uitstekende waarde vir die prys.

Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker plek en vol gasvryheid.

Skoon en netjies. Vriendelike eienaars.

Lianie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianie M

Baie stil en kon heerlik rus.

Yskas/vrieskas groot genoeg om eie voorrade vir die volgende bestemming te verkoel.

Pieter M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Handige oornag tussen see en Gauteng, veral as jy karavaan sleep.

Heerlike kos by pub naby.

Petrus P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus P

Baie verkeergeraas vanaf hoofpad.

Nie aan te beveel nie.

Adelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle V

Uitstekend.

Fantastiese, vriendelik diens. Pragtige kamers. Skoon, netjies en dit was die enigste plek met krag en water. Sal nie weer iewers anders oorslaap nie.

Leana L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Wonderful!

Lovely service and owners.

Hyde S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyde S

Vriendelike ontvangs - alles skoon en netjies.

Ons was vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon en netjies. Dit bied al die nodige - sonder al die onnodige wat gewoonlik slegs die prys verhoog.

Joe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M

Baie gemaklik skoon en veiling.

Baie vriendelik ontvang, veilige parkering, skoon badkamers en linne. Lekker kuierplek buite. Reis n Rus word sterk aanbeveel deur ons. Baie dankie sien weer.

Rosa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa B

Kan nie vir beter eienaars vra nie.

Ek was in 'n lelike ongeluk betrokke op pad na Reis n Rus toe. Jan en Alta het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ek niks kort gekom het nie. Het dikwels ingeloer om te kyk of ek iets nodig gehad het. Ek het versorging gekry wat ek nie in 'n hospitaal kon kry nie. Ek sal hulle te alle tye aanbeveel. Dit is skoon en netjies. Dankie weereens Jan en Alta vir alles wat julle vir my gedoen het.

Jackie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Great plekkie. Ons het oornag daar en het meer gehad as wat ons nodig gehad het.

Sal die plekkie definitief aanbeveel. Vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons nodig kon kry.

Lindie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Het lekker geslaap en die plekkie was baie mooi.

Die kamer is baie mooi en die badkamer is pragtig. Ons het lekker geslaap! Sal weer daar oornag.

Catharina Maria M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina Maria M

Vriendelike diens en puik akkommodasie.

Reis n Rus is vyf-ster-gehalte.

Jacques S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Baie gemaklikle verblyf.

Baie vriendelike diens. Lekker sentraal geleë om maklik by die eetplekke ens. ui te kom vir 'n sakereisiger.

Mel B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel B

The owner is friendly, very helpful. I definitely recommend Rus n Reis.

Will definitely return, value for money!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaar is vriendelik, baie behulpsaam. Ek raai beslis Rus n Reis aan.

Sal beslis terugkeer, waarde vir geld!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Friedrich P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich P

Heerlike, netjiese verblyf.

Pragtige kamer met alle nodige geriewe. Baie goeie prys vir wat mens kry en baie vriendelike diens.

Ian R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Wonderful place to sleep over.

Our stay was wonderful and comfortable. I would definitely stay there again. The rooms were well-kept and clean, and the beds were comfortable. The house is located a bit away from the N3 so there wasn't much noise to be heard, and the place was safe to stay in and even had place for us to safely stop our vehicle. The owners were very kind and friendly and made sure we had everything we needed. We had some issues with the shower in one of the rooms, which used a gas geyser, where the water would get way too hot and then suddenly become ice cold, but perhaps we just did not get the trick to balancing the warmth of the water. Perhaps a normal geyser would be a better idea if possible.

Rudi S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S

Baie rustig en lekker geslaap.

Goeie gasheer en kamer was skoon en gerieflik.

Nanette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette S

Skoon en netjies.

Al wat mens nodig het om te oornag. Daar is 'n paneelverwarmer, hul moet dalk dink aan' n olieverwarmer. Die groot vensters maak dat die kamer koud is snags. Baie vriendelike en hulpvaardige mense, sal weer daar slaap.

Petrie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrie S

Value for money.

I would just miss a TV, if staying for longer.

Reis n Rus se terugvoer

Hi, dankie ons beoog nie om televisies in te sit nie. Die verblyf is soos die naam, Rus.

Reis n Rus
Carel S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Very neat and cosy.

We enjoyed the stay, although it was very short. The room just needs a mirror for the ladies doing their hair. We will be back.

Wollie W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie W

Fantasties.

Baie lekker en gasvry, behulpsaam.

Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Klein en netjies.

Baie netjies en skoon. Lekker vir oornagdoeleindes. Baie vriendelik ontvang en ons was sommer vining ingeburger.

Maryke H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke H

Dankie Reis n Rus vir 'n gerieflike oornagkamer.

Dit is moeilik om oornagverblyf te vind met twee kinders onder 2. Reis n Rus het vir ons 'n gerieflike, skoon kamer aangebied. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwtUO3L28KcmoKiGXfNG9LorHRgCABBl1U6wJwUvZIzdxR2ETNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 12 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.264455046892 29.122011836805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang