Rejuvenate Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rejuvenate Cottage bied knus gehalte-oornagverblyf in 'n kothuis wat deel van die eienaar se huis vorm in Universitas, Bloemfontein. Dit is sentraal geleë, na aan verskeie hospitale, sportgronde, skole en restaurante.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders op versoek.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rejuvenate Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat