Relaxing Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mphatlalatsane Village 850, Fase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Relaxing Holiday Home is 'n bekoorlike huis in die dorpie langs die hoofpad in Phuthaditjhaba, Vrystaat. Hierdie huis is sentraal, naby besienswaardighede in die omgewing, geleë.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien. 'n Bababedjie word ook vir babas voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 8 en die sitarea wat gemaklike rusbanke en 'n TV het. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Die huis bied veilige parkeerplek op die perseel en het 'n lieflike stoep waarop gaste kan kuier.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Moipone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mphatlalatsane Village 850, Fase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
- Gaste dink Relaxing Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mphatlalatsane Village 850, Fase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
-
TGCSA-gradering: