Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relmies Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Iwalda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig, skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Skoon, netjies, veilig en gerieflik. Ons is soos vriende ontvang en behandel. Die ontbyt is 'n móét. Ons sal definitief graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euneze R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik! Ons het tuis en veilig gevoel. Die diens en vriendelikheid was puik! Dit was heerlik! Ons was met ope arms ontvang en het dadelik veilig en tuis gevoel. Die aircons was reeds aangeskakel, daarom kon ons in koel kamers regmaak vir die troue wat ons bygewoon het in die omgewing. Ons het heerlik geslaap die aand en weer baie goeie diens ontvang die oggend daarna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corelmie
Relmies Place
Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Frederik K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Will most definitely return. Very neat, clean and modern. Warm welcome. Best breakfast in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie vriendelike gasvrou, en buitengewone ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Besigheidsreis
3.6
Nov 2024

Netjies, maar geen ontbyt gekry nie. Verblyf was goed, maar daar was geen ontbyt vir ons busbestuurder die Maandagoggend nie. Alhoewel Relmies as 'n B&B geadverteer word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Corelmie
Relmies Place
Goeie middag, Stephanie, baie dankie vir u review. Ek wil net noem dat op al die sites ontbyt en aandetes apart aangebied word en nie as "ingesluit" by die prys nie. Dit lees "room only". Ek het wel die middag toe Michael by ons stop met inboek, hom gevra of hy dalk ontbyt sou wou neem en dat die skool nie daarvoor betaal het nie. Michael wou nie ontbyt neem nie. Baie jammer vir die misverstand. Groete, Relmie's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corelmie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 154, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f3c8cf06767c6d7c0496c5bb1212c24e98546c30a3172ff42b6fc313a15b9118c139af8553a4adf6bc865cc2017772a5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 154 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6995299 28.3963492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang