Remhoogte Mountain Lodge
Beskrywing
Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n spieëltafel, klerekas, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n privaat stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin en fontein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word.
Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n spieëltafel, klerekas, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n privaat stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin en fontein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word.
Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik en beskik oor ’n koningingrootte-bed en aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met uitsig oor die swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word.
Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie alleenstaande kothuis is perfek vir gesinne en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-sitarea met gemaklike sitplek voor 'n gas- of houtkaggel, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is stoepe aan die voor- en agterkant van die eenheid met pragtige uitsigte oor die tuine of op die berge. Elke kothuis beskik oor 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word.
Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteweg, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang