Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reserved Suites Illovo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Reserved Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Reserved Suites Illovo
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmien P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Sake-reis. Goeie verblyf.

Baie lekker gebly en geslaap. Puik diens. Almal baie vriendelik.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, Elmien Putter, we appreciate it. We look forward to seeing you again.

Reserved Suites Illovo
Ruan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Dit was ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Sal enige tyd weer daar slaap.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it. We look forward to seeing you again.

Reserved Suites Illovo
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Puik.

Baie lekker plek met alles in een gebou uit eetplek, gimnasium ens. Veilige parkeerplek onderdak was 'n pluspunt.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it. We look forward to seeing you again.

Reserved Suites Illovo
Anna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Mooi omgewing.

Verblyf was aangenaam.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it.

Reserved Suites Illovo
Elsje L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Will definitely go again.

Thank you for everything. Loved the place.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it. We look forward to seeing you again.

Reserved Suites Illovo
Dineo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo K

The place is so beautiful.

The staff was very nice, informative and made the whole stay very enjoyable. There was nothing I didn't like. Everything was clear, clean, beautiful, even online before checking. Thank you guys.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, Dineo Kgomo. We appreciate it. We really look forward to welcoming you back again.

Reserved Suites Illovo
Monica M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

I enjoyed and can recommend it to friends and family.

It was beautiful, though there was some noise during the early hours and gunshots from other tenants.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, Monica, we appreciate it. We apologise that you experienced this, but we look forward to welcoming you back under better circumstances.

Reserved Suites Illovo
Gideon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

2 aande oorgeslaap, netjiese skoon verblyf.

Lekker gebly, netjiese skoon verblyf en bekostigbaar gegewe die ligging.

Wb B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wb B

Wegbreek uit die stad, in die stad. Lekker ontspan by Sandton City en Gold Reef.

Baie lekker tyd gehad en sag geslaap.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it.

Reserved Suites Illovo
Refilwe Letlalo L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe Letlalo L

Perfect peace of mind.

I was awesome. The place is very clean and quiet.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it.

Reserved Suites Illovo
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Comfortable and clean.

Although small, very comfortable. DSTV would be nice and WiFi was not stable.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it.

Reserved Suites Illovo
Elmien P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P

Moeë oorslaap na baie lang vlug!

Ons het plek bespreek vir oorslaap daar na ons lang terugreis vanaf ons kinders in Boston. Die vliegtuig het onverwags vertraag. Ons het eers na 9:00 geland en moes wag vir ons kar. Gevolglik het ons eers na 10:00 daar aangekom. Moes regtig sukkel om toegang tot ons kamer te kry!

Khayelihle D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khayelihle D

Good, just check out was early.

The stay was okay. I was not happy that the pool was dirty and didn't look like the pictures at all.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review. We hope to welcome you back under better circumstances.

Reserved Suites Illovo
Louis S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis S

Dit is veilig maar die plek nooi jou nie uit nie.

Die plek is nie stapafstand van restaurante en vergaderplekke nie. Dit is baie nuut maar koud en kil.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Thank you for your review.

Reserved Suites Illovo
Craig F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F

Very nice.

Cosy and comfortable at a great price.

Letlhogonolo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo M

It was a pleasant stay.

The location is great and safe.

Talita V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Amanda N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda N

Die hotel is overrated.

Met ons aankoms was ons name nie op die lys nie. Daar was nie bewys dat ons betaal het nie. Ons moes dit eers uitklaar. Die gang was bevlek met rooiwyn. Die seep was op in die stort, die houer was leeg. Die skakelaar van die bedlampie was stukkend. Op die gedeelte buite langs die balkon was dit besaai met sigaretstompies.

Reserved Suites Illovo se terugvoer

Goeie dag Amanda

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Ons sal die terugvoer met die span deel en enige tekortkommeninge adresseer.

Ons sal direk met u in kontak tree met verdere ingligting.

Groete

Reserved Suites Span

Reserved Suites Illovo
Vanaf R1 320
R1 320 R1 188
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R1 320 R1 188
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbed44140ae466c5739f4157fafc72d898e714d82d3308c2fd61e42e769e6357d3ce01e1560781a34ab3226b9079ebbd27d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 188 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 70 Melville Road Illovo, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.121589 28.047053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang