Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Residence William French Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Residence William French Guest House bied bed en ontbyt en is in die bekoorlike kusdorpie Simonstad geleë. Die verblyf is teen die berg met 'n uitsig oor Boulders-strand en die wye oseaan. Dit is ideaal vir gaste wat na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland van Kaapstad soek.

Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat uniek en elegant versier is. Die kamers het ekstra lang koningin- of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Daar is ander geriewe soos gratis WiFi, verhitte handdoekrelings, platskerm TV's met sekere DStv-kanale, Nespresso-koffiemasjiene en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea of op die terras bedien en heerlike aandete kan teen 'n koste gereël word. Kamerdiens is ook beskikbaar. Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n randvloeiswembad op die dekarea met asemrowende uitsigte oor die see.

Daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Residence William French Guesthouse is naby die strand, restaurante en die Simon's Town Country Club geleë. Die eiendom is net 5 tot 10 minute se ry vanaf Boulders-strand, die tuiste van 'n pikkewynkolonie, asook vanaf die die hawe. Net 'n entjie verder se ry bring jou na Vishoek en ander bestemmings soos Kaappunt.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Residence William French Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorriesweg 44, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPMdt2Mh4XO5AdjPAwKk1RB0oa5Chnac6x3Qe782cyLgwpyIGOi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.20558 18.45441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang