Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvergreen Shepherds Hut

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Michzelda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, privaat, veilig. Wonderlike plekkie vir ontspan. Ek sal beslis weer hier wil bly, en ook baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag
5.0
Sep 2023

Uniek Pragtige kothuis, goed toegerus met unieke ervaringsgeleenthede. Beslis 'n plek om te besoek as jy vry wil voel in die pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilana
Silvergreen Shepherds Hut
Baie dankie Magda. Ons is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Ilana

Tegolin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderful rustic relaxing space! I would definitely recommend staying at Rhebokskraal! It's a quick 2. 5km walk into town, the cottage is wonderful with the outside bath and absolutely everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Rustige nag. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Incredibly cute and cosy cottage. The cottage itself was very cute and cosy with a very comfortable bed and adequate appliances included. Illana was very friendly and helpful and an awesome host who was always available to answer questions about McGregor and always around to assist with any issues with the cottage. The olive farm where the cottage is located is very tranquil and I highly suggest a stroll through the farm to anyone who stays here. All in all, it was a very pleasant stay that accompanied the cute and friendly town of McGregor, where my girlfriend and I had the most incredible meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilana
Silvergreen Shepherds Hut
Thank you so much Richard for your beautiful review. It was such a pleasure to host you guys here on the farm. Always friendly and happy to ask - it felt like you made the space your own in the short time that you were here. We are looking forward to having you in the future.

Glendine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Dit was heerlik stil en gerieflik, maar die bed en beddegoed is oud en afgeleef. Dit was heerlik stil en gemaklik. Die linne is net oud en uitgewas. Die bed kan beslis doen met egte vere kussings en goeie Percale linne. En 'n nuwe waaier wat nie heel aand raas nie. Ligging goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ilana
Silvergreen Shepherds Hut
Hi Glendine. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal na jou aanbevelings kyk.

Bianca V
Kort verblyf
4.2
Mrt 2023

Beautiful and scenic. The outside bath is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Stilte en rustigheid. Ons het heerlik gekuier in McGregor, en heerlik ontspan in Dove Cottage. Dove Cottage is op die plaas Rhebokskraal wat minder as 2 km buite McGregor geleë is, dus naby die dorp, maar tog op 'n plaas. Daar is wonderlike MTB-roetes wat sommer by die plaashek begin en mens kan lekker op die plaas rondstap. Die stilte op die plaas was wonderlik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie rustic en die meubels is nie in 'n goedversorgde toestand nie. Ongelukkig skep die plekkie 'n afgeleefde indruk. Ekstra aandag aan die huis, die toerusting asook aan die omgewing en plaaswerf sou 'n groot verskil kon maak. Belangrik om te noem dat die plafonne in die badkamer en kombuis baie laag is, so ook die deurkosyne en slaapkamerlig. Iemand wat langer as 1.85 is, moet gebukkend loop. Dit het nie te veel gepla nie, maar koppe is 'n paar keer gestamp die naweek!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chantelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Very enjoyable. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle F
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

There is that reflection of God. Gasvryheid uit die boonste gestoeltes. Dakkamer wat die hart warm laat klop. Sterre so helder dit voel jy kan hulle pluk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd688ae97e7e5112702d82bad28e10213af9d8eecafd81d5c7fd5c839f3931bd296383826fc1c98971545aef0cd939148904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Rhebokskraal Olyflandgoed McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.96821409547 19.835082577629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang