Rhodene Farm Cottages
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in die eerste kamer, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die eerste badkamer is en suite met 'n bad, stort en toilet, en die tweede aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Die omgewing bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos wynproe, voetslaanpaaie en historiese bakens wat gaste kan verken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede is 4 semi-losstaande eenhede in 2 aparte geboue. Die eenhede is spesifiek vir 'n groep van 8 gaste ontwerp en kan 2 gaste per eenheid akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Hierdie reëling geld egter net vir 3 slaapkamers. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid se badkamer het 'n toilet, bad en stort-oor-bad. Gaste kan in die oopplan-leefarea kuier wat 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en vrieskas het. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is ook 'n klein stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 3 slaapkamers. Een kamer het 'n koninggrootte-bed, een kamer het 3 enkelbeddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 2 badkamers, een is en suite en het 'n bad, stort en toilet, en die tweede aparte badkamer het 'n stort en toilet. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan, die kaggel, waaier en ondervloerse verhitting geniet. Die onderdakstoep het groot skuifdeure wat na die leefarea lei. Daar is 'n braaidrom op die grasperk. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Die kothuis is langs die swembad en speelplek vir kinders, wat dit dus die ideale eenheid vir gesinne maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede is 4 semi-losstaande eenhede in 2 aparte geboue. Die eenhede is spesifiek vir 'n groep van 8 gaste ontwerp en kan 2 gaste per eenheid akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Hierdie reëling geld egter net vir 3 slaapkamers. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid se badkamer het 'n toilet, bad en stort-oor-bad. Gaste kan in die oopplan-leefarea kuier wat 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en vrieskas het. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is ook 'n klein stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang