Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Freestone

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jandre E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Baie lekker ou huis met al die geriewe wat nodig is. Voel of mens terug in tyd gaan (op 'n goeie manier). Baie lekker gebly by Freestone, met 'n pragtige, prentjiemooi uitsig vanuit die hoofslaapkamer en die huis is groter as wat ek verwag het. Daar is nie WiFi nie, maar het ons eie router gevat en die opvangs was baie goed in Rhodes. Die persoon wat skoongemaak het, was baie deeglik en sy het regtig 'n goeie werk gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Lekker groot huis met al die geriewe. Goeie skoonmaakdiens. Baie lekker woonplek. Huis kort bietjie aandag (onderhoud). Gasoond werk nie goed nie, benodig korrekte aansteker vir oond. Krane lek in kombuis en badkamer (hoofslaapkamer). Agterdeurslot het aandag nodig. Geen besoek van agent nie, net telefoniese kommunikasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erna P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Nostalgiese dorpie. Die huis is oud en karaktervol gemeubileer - pragtige ou meubels. Ons het baie lekker gebly, heerlik in die kombuis om die tafel gekuier. Die tuin is pragtig en groen met lekker buite-stoele vir ontspan. Sal nie omgee om weer eendag hier 'n draai te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie mooi omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosetta S
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2022

Baie interessante dorp en pragtige omgewing. Baie lekker kuier. Die mense is vriendelik, en ek kan die ete in die hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Unfortunately a bit of a let down. We booked this house as it has 4 bedrooms and can sleep 10 people (other family members would have joined us for Christmas), so in that light, it would be good value for money. Although it has a good location, we did find the unit very 'let-down' and dirty. It is probably a very old house, which we can understand has some challenges, but the stove is a very old gas stove and very dirty inside. We washed all cutlery etc just as precaution again. The loose carpets on the very slippery (beautiful) wooden floors caused for a couple of near falls and will be disastrous for the elderly. The huge fridge/freezer didn't close properly, so the freezer is not really doing its job. The whole house just needs some TLC and then it will be great again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katinka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Tranquility abd homeliness at its best! It's a lovely cottage with all amenities that one could possibly need for self-catering purposes. We will definitely return to Freestone cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esther L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2018

Heerlike ruim, gesellige en gerieflike huis. Freestone house is lekker teen die kant van die dorp geleë met mooi uitsigte op die berge en velde. Die huis is baie goed toegerus en ons het niks gekort. Baie lekker plaaskombuis en genoeg spasie gewees in die huis vir ons groep van 7 mense sonder om op ander se tone te trap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2017

Baie mooi netjies, skoon en ons het baie welkom gevoel. Ons het regtig baie lekker gekuier, kaggel gemaak, gebraai en die dame wat elke dag kom skoonmaak was 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 060
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 060
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Main Straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e354103bc54101fc0201973be14211589639beb580dd319b187e3f90579a49558635b0b45d288604f8f9f91e5687bdb9145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 060 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 1 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.793208016007 27.965772935196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang