Rhodes Cottages- The Bothy
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rhodes Cottages- The Bothy is 'n selfsorgkothuis wat in die klein, bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf en 'n rustige wegbreek van die stadslewe.
Dié kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei en te kook. Die sitkamer het gemaklike meubels om op te ontspan, en is aangrensend aan 'n ingeboude braai-area by die etenstafel.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en The Bothy is 'n entjie se ry van die bekende Bellrivier af, waar 'n mens kan gaan tubing, of vissermanne kan verlustig in kunsvlieghengel. By die seldsame geleentheid in wintermaande kan gaste hulle verlustig in die bewondering van sneeuval in die area en omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Naude-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages- The Bothy het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang