Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Tintern

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Anton T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie lekker blyplek in mooi omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Netjiese huisie in hart van Rhodes. Die huisie is goed toegerus en voldoen aan alle vereistes. Skoon beddegoed en handdoeke. Kommunikasie met die agent was 'n probleem a.g.v. beurtkrag en sein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Keven S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Comfortable stay. Was an amazing house, loved our stay. The house has 2 bedrooms, 2 bathrooms, a large living area, and an open plan kitchen. Loved the wooden floors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tienie T
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Rhodes is pragtig! Ons is met ons aankoms verwittig dat ons verskuif is na 'n ander huisie in Rhodes. Dit was baie lekker, behalwe dat daar geen vuuraanstekers of vuurhoutjies in die huisie was nie. Daar was hout in die huisie. Die diens kon vriendeliker gewees het.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Mooi omgewing. Ruim huis in 'n mooi omgewing. Een elektriese kombers het nie gewerk nie (was genoem op 'n vorige resensie ook) en geen ketel om op die gasstofie te gebruik tydens beurtkrag nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kate H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Wonderful few nights in a beautiful village. Very pleasant, pretty cottage, well equipped for chilly nights (although one of the electric blankets did not work). Amid constant loadshedding, it would be helpful if there was a way of boiling water without electricity. The owner was welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2019

Classic Rhodes cottage! A lovely cottage in the heart of Rhodes, which makes a great stop-over on the way to Tiffendell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Quaint, comfortable cottage with sunny veranda and garden. Perfect holiday spot. Rhodes is a special village and Tintern is so central and there is everything one needs to enjoy a holiday there. The bath is amazing! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian H
Kort verblyf
4.6
Nov 2018

Charming, quintessential Rhodes Cottage, well-equipped, cosy and comfortable! Lovely, period, Rhodes Cottage updated with modern bathrooms, comfortable, spotlessly clean and well-equipped, charming and a place that I would not hesitate to recommend to any one wanting luxury accommodation at an affordable price. Will stay again on my next visit to Rhodes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helene G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2018

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Heerlik warm geslaap. Stort kan doen met Jik skrop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 2, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae4303851caf6c82de101bd3303bf06be90c16c4d95c7bc5662ad1276d40fe3f88706e292646bed149d952dbfb5d30c5025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 2 Church Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7951989 27.9645535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang