Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Tintern

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Rhodes Cottages - Tintern
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anton T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton T

Baie lekker blyplek in mooi omgewing.

Sien sterre.

Hermi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermi D

Netjiese huisie in hart van Rhodes.

Die huisie is goed toegerus en voldoen aan alle vereistes. Skoon beddegoed en handdoeke. Kommunikasie met die agent was 'n probleem a.g.v. beurtkrag en sein.

Keven S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keven S

Comfortable stay.

Was an amazing house, loved our stay. The house has 2 bedrooms, 2 bathrooms, a large living area, and an open plan kitchen. Loved the wooden floors.

Tienie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie T

Rhodes is pragtig!

Ons is met ons aankoms verwittig dat ons verskuif is na 'n ander huisie in Rhodes. Dit was baie lekker, behalwe dat daar geen vuuraanstekers of vuurhoutjies in die huisie was nie. Daar was hout in die huisie. Die diens kon vriendeliker gewees het.

Liezel J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel J

Mooi omgewing.

Ruim huis in 'n mooi omgewing. Een elektriese kombers het nie gewerk nie (was genoem op 'n vorige resensie ook) en geen ketel om op die gasstofie te gebruik tydens beurtkrag nie.

Kate H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate H

Wonderful few nights in a beautiful village.

Very pleasant, pretty cottage, well equipped for chilly nights (although one of the electric blankets did not work). Amid constant loadshedding, it would be helpful if there was a way of boiling water without electricity. The owner was welcoming and helpful.

Paul T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T

Classic Rhodes cottage!

A lovely cottage in the heart of Rhodes, which makes a great stop-over on the way to Tiffendell.

Gary W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W

Quaint, comfortable cottage with sunny veranda and garden. Perfect holiday spot.

Rhodes is a special village and Tintern is so central and there is everything one needs to enjoy a holiday there. The bath is amazing! Highly recommended.

Brian H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H

Charming, quintessential Rhodes Cottage, well-equipped, cosy and comfortable!

Lovely, period, Rhodes Cottage updated with modern bathrooms, comfortable, spotlessly clean and well-equipped, charming and a place that I would not hesitate to recommend to any one wanting luxury accommodation at an affordable price. Will stay again on my next visit to Rhodes.

Helene G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene G

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Heerlik warm geslaap.

Stort kan doen met Jik skrop.

Hanlie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie G

Baie afgeleë, rustig, huislik, gesellig en pragtig.

Dit is beslis die moeite werd om hierdie uithoekie van SA te besoek ... voel asof tyd gaan stilstaan het. Pragtige cottage ... voel welkom en geliefd ... vuurtjie reeds gepak! Lekker geëet by pizza-restaurant en heerlik gestap in die ou-wêreldse dorpie. Sê dalk net iewers daar is geen petrol of winkels in die dorpie nie.

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 2, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae4303851caf6c82de101bd3303bf06be90c16c4d95c7bc5662ad1276d40fe3f88706e292646bed149d952dbfb5d30c5025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 2 Church Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7951989 27.9645535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang