Rhone Hill Cottage 4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 740 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rhone Hill Cottage 4 is 'n selfsorgkothuis by die Rhone Hill Poloklub in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en skuifdeure wat na die binnehof lei. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Veilige parkeerplek, 'n gimnasium en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Gaste kan die padelbaan teen 'n ekstra koste gebruik en polo-kompetisies kyk. Die verblyf het ook rugsteunkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap