Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brabeesmond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Susan V
1 nag
5.0
Sep 2024

Aangenaam en sielsverkwikkend! Heerlik gebly. Kan dalk net verbeter op die stortgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreek op plaas. Ons het baie welkom gevoel en het die plaaslewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Awesome! . Welcomed us like family and treated us like royalty! We will definitely be returning to the farm. Thank you! .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Awesome! We were welcomed like family and treated like royalty! If you need to get away from the hustle and bustle of life, visit Brabeesmond. No TV, no WiFi, just peace and quiet. Cool off in the plaasdam or visit the nursery, walk next to the river, listen to nature. We enjoyed our stay tremendously and are looking forward to our next visit. Thank you, Elma!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie rustig! Baie oulike plekkie op baie mooi plaas. Is baie vriendelik ontvang deur eienaars wat ons baie tuis laat voel het. Braaibroodjies en rosyne was 'n baie lekker verrassing! Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Brabeesmond
Is bly dat julle dit geniet het.

Wouter D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese, gasvry verblyf. Het baie lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemak te verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Ek sal definitief weer gaan. Die ontvangs was baie goed. Daar is geen televisie nie en dit het ons geensins gepla nie. Ons het die staproete geniet. Die kwekery en koffiewinkel is 'n aantrekkingspunt. Die honde is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Hospitality and brilliant braai evenings in the green Kalahari, a stone's throw from Augrabies falls. The accommodations are compact, but the beds are comfortable. Little niggles were attended to immediately by the host. We were well cared for, and the kids loved to have the run of the farm and even borrowed our host's bicycle. The braaing space was great and the quality of the wood excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike gasvrou. Mooi plaas om te stap en langs die rivier. Het dit baie geniet. Baie lekker potbrood vir ontbyt in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

'n Vriendelike en gasvrye ontvangs. Baie dankie! Ons is baie vriendelik ontvang toe ons arriveer het. Die aanwysings na die kamers was ook baie akkuraat en goed verwelkom, aangesien ons eers na donker arriveer het. Die kwekery was ook 'n lekker ekstra as deel van ons besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6228b1e72f62dc5d31c6bd78e13d5564e09c5119898843f31c68385a1d2258aa67a9763b2abd49b15c26a77dc31c51f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 R359 Brabeesmond 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.649793039189 20.366371535101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang