Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkink Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Rinkink Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anita L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Verras dat ons 'n ekstra upgrade kon kry. Net in SA wat dit gebeur.

Ons het dit baie geniet. Goed geleë. Great restaurante en dinge om te doen in die omgewing.

Danie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Ons het dit baie geniet.

Sien sterre.

Marida V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida V

Onvergeetlike memorie.

Heerlik gebly en vriendelike ontvangs.

Justin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Comfortable, beautiful views and perfectly situated within Wilderness to explore.

The owner was friendly and welcoming. She even organized a complimentary bottle of champagne and a card to say congratulations when she figured out we were on honeymoon. The location is fantastic and the yard was ideal to sit and enjoy a braai in close proximity to the ocean. The room was spacious and the decor was modern, which created an extremely comfortable stay.

Joni S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joni S

Mooi woonstel naby die strand.

Ons het lekker oornag daar. Ons het in die Rinkink Beach House gebly vir die nag. Dis 'n mooi plekkie met 'n lekker balkon vir braai. Die krag het die aand afgegaan a.g.v. die weer, en buite 'n herlaaibare flitslig, is daar geen ander geriewe in die woonstel om te gebruik tydens kragonderbrekings nie. Ongelukkig is ons eers die volgende oggend in kennis gestel toe ons vertrek het dat ons die gasstoof in die ontvangsarea kon gebruik. Die kombuis in die woonstel het al die nodige gereedskap. Al wat pla, is dat dit 'n baie klein spasie is met min werksoppervlak.

Laura F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura F

Very comfortable stay.

Great stay. Host went out of their way to make us comfortable. Steps from the beach.

Jacqueline W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Heerlike vakansie in pragtige Wildernis!

Die ligging is perfek. Klipgooi van die strand af. Goed ingerig vir 'n gerieflike vakanise.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marna V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna V

Ons vinnige kuier by Rinkink Beach House in Wildernis was gerieflik en heerlik.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was pragtig skoon en gerieflik.

Elize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Die eenheid is sentraal geleë en die diens uitstekend.

Dit is die tweede keer wat ons in Rinkink gebly het. Ons het uitstekende diens ontvang en die eenheid was netjies, skoon, en goed toegerus. Ons was loopafstand van die strand af en het 'n see-uitsig gehad.

Anoet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoet D

Oornag na 'n funksie.

Net 1 nag oorgeslaap maar heerlik gebly, selfs vars melk in die yskas, goeie ligging, veilig naby die strand met veilige parkering.

Willie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Beste plek om te bly en ontspan.

Vriendelike personeel. Silwerskoon. Alles soos geadverteer.

Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Absolutely awesome.

Our second stay at Rinkink and we were not disappointed. Great place, with awesome service, a good location.

Sanet M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet M

Gerieflik en naby die strand.

Baie lekker gebly met vriendelike diens. Marlene en haar span het ons baie tuis laat voel. Die plekkie is lekker naby aan die strand wat dit baie gerieflik maak, veral met kinders.

Julie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D

Very pleasant stay.

Room very spacious. Beautiful décor. Close to the beach.

Monique L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Vinnige wegbreek.

Ons het die gastehuis gebruik vir 'n kort wegbreek. Die slaapgeriewe is mooi en gerieflik.

Felecia L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecia L

Ligging puik, by die strand en winkels.

Puik ingerig, hoë kwaliteit afwerking, baie vriendelik en professioneel ontvang deur Sarah (ontvangsdame vriendelik en behulpsaam). Jy word ook vooraf gewaarsku van beurtkrag. Ons het heerlik gekuier.

Willie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Uitstekende ervaring, gaan vir seker weer gebruik maak van Rinkink Beach House.

Van die aankoms tot die verlaat was dit ’n baie goeie ervaring. Sal vir seker aanbeveel vir enige toeriste, en gaan vir seker weer daar intrek met die volgende besoek aan die area.

Rina C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Baie mooi eenheid.

Reg by die strand. Die fotos op webtuiste is nie die regte fotos nie, die eenheid is regtig baie mooi. Jy kan die see hoor.

Belia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belia V

Goeie ligging in goed versorgde akkommodasie.

Baie mooi woonstel, sal die foto's opdateer met die nuwe meubels. Kan die see sien en hoor van woonstel wat balkon het om van buite te geniet. 3 minute se stap vanaf die see, en winkels en restuarante baie naby. Uitstekende diens van bestuurder.

Talitha A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha A

Everything was very clean including the voile curtains, unit is very tastefully decorated, great hospitality, peaceful surroundings.

Great experience.

Amelia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Lekker goed toegeruste huis reg by die see.

Lieflike moderne huis reg oorkant die see. Mens kan in jou bed lê en na die see kyk.

Bertha K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha K

We absolutely loved our apartment, fully equipped, and on the beach. The perfect place to relax and to explore the Garden Route and can highly recommend Rinkink.

Thank you to our landlady Marlene Glynos and her very able assistant Lincy, who made us feel so welcome. You will see us again.

Stefan H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Ongelooflike waarde vir geld!

Alles was skoon en netjies. Baie tevrede, ons sal beslis weer by Rinkink bly!

Jean G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G

Baie netjies en goeie ligging.

Baie dankie, ons het ons kuier baie geniet. Thandi is baie oulik en behulpsaam. Die vooraf reëlings was goed gekommunikeer. Die enigste nadeel was dat ons 2 slaapkamers bespreek het, en toe ons arriveer, was die tweede slaapkamer slegs 'n deel van die sitkamer wat afgebaken is met hout afskortings. Dit gee nie privaatheid vir die gaste in hierdie "kamer" nie. Verder was alles fantasties.

Charmaine C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Skoon en netjies, baie lekker. Thandi dankie vir jou vriendelikheid.

Rinkink is baie goed geleë (indien die strande oop is). Die padlawaai is net baie erg.

Carien P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Rinkink Beach House is stylvolle en luukse verblyf digby die see.

Baie vriendelike en sorgsame ontvangs vanaf Marlene, die eienaar. Ons het slegs een aand oorgeslaap tydens ons reis. My indruk: Die kamers en badkamers is silwerskoon, luuks en met groot sorg gemeubileer en versier. Alle toebehore is van hoë kwaliteit. Die huis is 'n klipgooi van die strand af.

Phillip E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip E

Briljant.

Uitstekende diens van Thandi. Silwerskoon. Klipgooi vanaf strand. Ek sal enigiemand aanbeveel om by Rinkink te bly! Fantasties

Jeanre T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre T

Pragtig, ruim, enkele stappies van die see af.

Ons het elke oomblik geniet, die uitsig en die afstand van die see af is ideaal. Ons eenheid was heerlik ruim - net reg vir 'n paartjie.

Susan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

See, son en saligheid.

Netjiese en moderne eenheid loopafstand van die strand. Ideaal vir gesin van 4.

Franco H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco H

Skoon en ongelooflik mooi en netjies.

Die ontvangs was vriendelik en 'n mens het sommer dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie was netjies en skoon. Die e-pos van die eienaar voor ons aankoms was 'n baie aangename verrassing. Alles wat 'n mens verwag en meer.

George S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S

Baie aangenaam.

Het ons verblyf baie geniet. Die stoepie kort net 'n dak asb! (teen son en reën). Ons was in Sofia's Unit, dekor baie smaakvol en netjies.

Ronel V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Aangename verblyf.

Die wooneenheid was skoon en netjies, en die uitsig is mooi. Thandi was baie vriendelik en behulpsaam. Al jammerte is die N2 wat agter verbyloop en baie padgeraas veroorsaak.

Lenie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie O

Baie netjiese vakansiewoning.

Baie netjiese vakansiewoning; binne stapafstand vanaf strand; vriendelike gasvrou.

Louis J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Perfekte ligging, baie netjiese eenhied, vra vir eenheid met ekstra kamer as jul kinders het.

Eenheid was kleiner as verwag, maar sal net volgende keer groter eenhied kies. Sal weer kom.

Belynda E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belynda E

Absoluut great.

Rinkink Beach House het my verwagting oortref.

Vic P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic P

Absoluut puik.

Sal weer besoek, enige tyd, word ten sterkste aanbeveel.

Alé S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S

Ideale en bekostigbare verblyf vir klein gesin.

Dit was ons tweede keer by Rinkink (in die groter eenheid) en nes laasjaar was dit wonderlik. Die huis is tien treë van die strand af, die woonstel is toegerus met alles wat jy kan nodig kry en word boonop elke dag skoongemaak, en niks is te veel gevra nie. Ons kom weer!

Sabera M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabera M

Excellent location! Very clean and neat! Not far from the beach, would definitely recommend it to friends!

We had a wonderful and pleasant stay. The location was great as it was very quiet and serene. I would definitely love to visit this place again. The rooms were very clean and tidy and the beach was not very far. It is a great place and value for money.

Robbie T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie T

Sien jul binnekort weer!

Sien sterre.

Robbie T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie T

This chic, convenient and private unit really surpassed our expectations!

We stayed at Rinkink in Dawn’s Sunset Unit and was absolutely delighted! The Unit has a private entrance. Parking is available inside the property. The entrance leads into an appealing contemporary decorated sitting room (with seating for four) with a great view of the beach via the beach access and parking. There is a braai on the balcony (with an even greater view) which we used more than once with the great four seater bench-and-table. The unit has a great kitchen with another table and four chairs, a large refrigerator, microwave, kettle, toaster, induction plate and required crockery, cutlery and pots. The neat and airy bathroom is fitted with a shower. The large bedroom is stylishly decorated and has lots of cupboard space and housed an iron, ironing board and drying rack (which was very convenient) among other things. There is a king-sized bed with lovely linen and again a partial view of the beach from the bed. This chic, convenient and private unit really surpassed our expectations!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierre M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M

Heerlik gekuier, ten spyte van die reën ('n onderdak kuierplek sou lekker gewees het). Uitstekende ligging.

Sien sterre.

Marianne B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B

Gerieflik.

Hoofweg baie raserig in die aand wanneer jy wil slaap. Bediende het ons ontvang met aankoms, was nie seker waar om te stop om ons bagasie af te laai nie. Baie netjies en die strand naby en maklik toeganklik!

Marinka N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinka N

Voel gepamperlang in die mooi en gerieflike plekkie en baie vriendelike en gasvrye ontvangs.

Baie oulike plekkie, nuut uitgeverf en opgeknap, beddens en linne goeie gehalte, baie gerieflik en ook naby strand geleë. Baie gasvry ontvang en alles wat nodig was, is in die plek beskikbaar. Heerlike balkon vir kuier met oggend koffie/ontbyt met die see net 100 m weg. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Yolande U - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande U

Ontspannend.

Pragtig, netjies, gasvryheid, pragtige uitsig.

Fanie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Ongelooflik!

Ons het in Dawn's Sunset woonstel tuisgegaan. Dit was uiters netjies en skoon, ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig vanaf ons slaap- en sitkamer was asemrowend, letterlik 'n paar meter vanaf die strand, en lekker naby al die winkels en eetplekke. Het elke aand met die gedruis van die branders aan die slaap geraak. Ons gasheer- en vrou was uiters vriendelike en kon nie genoeg vir ons doen nie. Sal definitief enigeen aanbeveel om daar te gaan bly. Sal verseker weer terug gaan!

Rinkink Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons het julle ook baie geniet en sien daarna uit om jul weer te verwelkom!
Groete,
Maryna

Rinkink Beach House
Rian G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Baie gerieflik en naby die see.

Ons het dit baie geniet, ontvangs was baie goed en warm. Slaapplekke was fantasties en ons kon lekker braai op die balkon.

Jaco V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie vriendelik en baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Dit was ongelooflik lekker. Ons het dit baie geniet en beveel dit gerus aan vir ander kliënte van LekkeSlaap.

Francois D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Lieflike see-uitsig verblyf.

Regtig die geld werd. Lieflike eenheid met die vriendelikste eienaars. Laat mens dadelik welkom voel. Sal enige tyd weer teruggaan.

Leonie C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Oulike en baie netjiese plekkie en waarde vir geld met die beste van liggings in die Wilderness omgewing.

Die gasvrou Maryna is baie oulik en niks is moeite nie. Oulike en baie netjiese plekkie en waarde vir geld met die beste ligging in Wilderness. Basies 30 sekondes se loop van die strand af. Baie veilig. Beslis waarde vir geld.

Lydia P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P

Vriendelike diens en netjiese blyplek.

Lekker naby aan die see en heerlik om soggens en saans op balkon te ontspan. Lekker gebly daar dankie.

Rosa S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S

Close to the beach and a relaxing environment. Although not super luxurious, it was still good value for money.

The unit was comfortable and good value for the price we paid. Even if it is not super luxurious (some furniture are old, no oven, no bath) it was still okay with a microwave, 2 plate stove, big shower and some furniture more modern like the beds and electric blankets and DStv. Asking tips for the cleaner was annoying (this should rather be included in the rate), same with asking a donation for charity at check-out was also really annoying.

Rinkink Beach House se terugvoer

Dear Guest
We do not advertise Rinkink Beachhouse as super luxurious, and all the guests that read our websites before they arrive, will notice that we do not have a stove with oven or a bath in the Units. The old furniture that you refer to are only one or too very sought after Oregon Pine furniture. As for the tips and the R 20.00 charity thing (that happens only once a year). We will make sure that it will not happen again, but it is for the unprivileged in our area.

Rinkink Beach House
Alé S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alé S

Ons kom beslis terug.

Uitstekende diens, die woonstel is toegerus met alles wat jy mag nodig kry, en die strand is amper op jou voorstoep. Dit was ideaal vir ons en ons kleuter en ons is spyt ons het nie vir meer dae bespreek nie. Beslis waarde vir geld.

Mario V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V

'n Absolute fees: die plek is gerieflik, netjies en skoon en die ligging is perfek.

Ons was baie tevrede en het elke oomblik geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Simon T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon T

Wonderful!

We enjoyed the location as well as the view. Awesome.

Raquel L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raquel L

Very comfortable.

The people were warm and helpful. Even though we were on the same premises we had privacy. It’s right opposite the beach and close to the best restaurants. Highly recommended if you need a spot on the Garden Route.

Rinkink Beach House se terugvoer

Thank you for the good rating. We really appreciate it and our rates are lower as low during the winter season. We look forward to your next visit! Maryna.

Rinkink Beach House
Madelize C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

Wonderlike naweek by Rinkink.

Rinkink was alles waarna ons gesoek het in verblyf oor die Paasnaweek. Die eenheid was pragtig, ruim, skoon, en 'n klipgooi van die strand af. Ons het die uitsig uit die bed oor die see baie geniet en was ook aangenaam verras oor die pragtige strandhanddoeke wat tot ons beskikking was. Ons hoop om self weer hier te kan kom oornag en sal Rinkink vir enige iemand aanbeveel.

Linda J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Naweekwegbreek in Wilderness.

Dankie vir heerlike tyd van verblyf. Sal verseker teruggaan.

Amanda L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Lekke!

Dankie, ons verblyf was aangenaam. Baie netjies en gerieflik.

Rinkink Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde . Ons sien baie uit na julle terugkoms.
Groete
Maryna

Rinkink Beach House
Kobus S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Baie lekker gebly by Ringkink.

Baie gasvry ontvang deur Danie en Maryna. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Elsabe B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Dit was 'n wonderlike ondervinding! Ek sal beslis Rinkink Strandhuis aanbeveel!

Ons het 'n warm ontvangs gekry met ons aankoms by Rinkink. Dit was pragtig en stylvol en ons het heerlik gebly. Dit was baie lekker om van ons bed af na die see te lê en kyk. Ons gaan beslis weer daar 'n besoek aflê.

Cobus L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Wonderlike verblyf!

Dit is loopafstand van die see! Baie veilig! Dit is wonderlik dat jou woonstel elke dag skoongemaak word! Die uitsig is asemrowend. Baie dankie.

Burger M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burger M

'n Bonus see-uitsig, baie netjies en funksioneel!

Gawe mense; 'n baie lekker blyplek 30 m van die strand en baie veilig. 'n Baie stil straat met min verkeer. 'n Lekker stoep met see-uitsig en mens is glad nie bewus van ander gaste nie. Dankie!

Liezel H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel H

Baie goeie waarde vir geld.

Rinkink het alles wat mens nodig het, ingesluit 'n see-uitsig vanaf jou bed. Die eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Rinkink is in 'n lekker stil omgewing en stapafstand van die strand af. Ons het lekker gebly.

Ika P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ika P

Die verblyf was baie netjies en is voldoende toegerus vir 'n selfsorg-eenheid.

Ons het baie lekker gebly en sal verseker terugkeer.

Esmé C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé C

Dit was baie rustig!

Die plek is goed geleë in 'n pragtige omgewing. Dit is baie gerieflik naby alles wat jy nodig het, en stylvol versier en goed in stand gehou.

Bertus M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus M

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Sands Pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5c355a6abd23eb1a25316cf065ae2f91f33a14a0b25ab99e00f817cdabc2de7688a661a85ef7ddf3262a2b9f05f1ffb8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 68 5 1 5 34 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.995140845923 22.569978833199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang