River Edge Akkommodasie
Willem Hendrik Kothuis
- Plek vir 6 mense
- Alleenstaande Eenheid
- Koningingrootte-bed
- Lees meer
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 matrasse in die sitkamer vir 2 ekstra gaste. Daar is ook 'n warmbad op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Benjamin Kothuis
- Plek vir 6 mense
- Alleenstaande Eenheid
- Koningingrootte-bed
- Lees meer
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 matrasse in die sitkamer vir 2 ekstra gaste. Daar is ook 'n Jacuzzi op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Coetzer Huis
- Plek vir 10 mense
- Alleenstaande Eenheid
- Koningingrootte-bed
- Lees meer
Beskrywing
Dié ruim eenheid het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 4 enkelbeddens in die solder. Die huis het 'n groot dek met 'n Jacuzzi en vuurmaakplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Country Manor Huis
- Plek vir 8 mense
- Alleenstaande Eenheid
- Koningingrootte-bed
- Lees meer
Beskrywing
Dié Country Manor het slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die 3 oorblywende slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n eetarea toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, warmbad, braai en 'n kroegarea in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Joubert II Couples Pod
- Plek vir 2 mense
- Alleenstaande Eenheid
- Koninggrootte-bed
- Lees meer
Beskrywing
Joubert (II) Couples Pod is binne 'n veilige afstand van die rivier en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: -1441452 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang